+18

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Julia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Skoon, ruim, rustig, veilig, en goeie kos. Ek sal altyd weer daar stop en oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Kenhardt Hotel
Kom bly gerus weer by ons.

Pierre F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Heerlik. Genotvol. Ons verblyf was baie aangenaam. Alle aspekte van ons verblyf was eksie-perfeksie. Die eienaar en sy vrou het ons vriendelik ontvang en gou tuis laat voel. Die aandete was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Lovely, old fashioned hotel. We enjoyed our stay a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari C
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2022

Besoek gerus. Vriendelike diens, lekker kos en koue bier. Sal weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Gasvry! Vriendelike mense! Kos is baie lekker! Definitief 'n besoek werd. Voel of tyd hier gaan stil staan het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Kenhardt Hotel
Baie dankie vir u terugvoer.

Santie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Netjiese ruim kamers, heerlikste kos en die mees gasvrye mense ooit! Sommer tuis gevoel met die intrapslag. Pragtige hotel, pragtig gemeubileerd, baie ruim kamers met ruim storte. Personeel baie vriendelik en baie behulpsaam. Die aandete en ontbyt was heerlik. Ons sal definitief weer by Kenhardt Hotel oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Kenhardt Hotel
Dankie Santie, vir jou terugvoer. Kom kuier gerus weer. Suzette

Alta J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2021

Baie gesellige verblyf. Kenhardt was nie 'n vakansiebestemming. Ons het op pad terug huistoe oorgeslaap. Die Hotel was ons keuse aangesien hul ook etes voorsien. Baie netjies en keurig al is dit al so 'n ou gebou. Ons is gasvry ontvang en het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Dj M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Baie lekker oorslaap bestemming. Gasvry en vriendelik. Sal definitief aanbeveel. Gasvryheid uit die boonste rakke. Die hotel is silwer skoon en sal dit definitief aanbeveel vir oornag bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lize A
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2021

Skoon en baie vriendelike diens. Die Noord-Kaap se dorpe kry swaar en mens misgis jou maklik met die eerste oogopslag as jy na 'n plek kyk. Kenhardt Hotel se sjarme lê in sy mense. Baie vriendelik, opreg en heerlike kos. Jy voel tuis. Die eienaar kom al jare aan en ken die omgewing en gesels heerlik. Dis opregte gesoute Karoo-mense wat lief is vir hulle wêreld - dis hoekom hulle nog daar is. Doen moeite en gaan slaap daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzette
Kenhardt Hotel
Baie dankie vir jou eerlike kommentaar. Groete Suzette

Bernard S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2021

Baie vriendelik ontvang en deurgaans baie hulpvaardig. Ek het begrip vir probleme met waterdruk ens., maar iets moet gedoen word aan die warm water. 'n Mens voel skuldig om die water lank te laat loop om warm water te kry en dus stort jy maar koud of met lou water.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1074 Main Street, Kenhardt, 8900, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyYTE4OTYwLWNmZDMtNGFlOS05NjcyLTBlMWUxMzcwM2NmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 1074 Main Street Kenhardt 8900 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.34792671956 21.151760816574
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang