Kennington Palms B&B/Self Catering
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Kennington Rd, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R630 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kennington Palms is in die beeldskone voorstad van Nahoon geleë en is sentraal geleë naby aan al die geriewe; Nahoonstrand, strandmeer, rif, Oos-Londen en 'n 18-putjie Gholfbaan is baie naby geleë.
Die B&B is 'n nuwe moderne woonstel wat bestaan uit 2 ruim luukse slaapkamers met en suite-badkamers, volop stoorplek met deure wat uit die slaapkamers oopmaak op die patio, plus 'n volledig toegeruste kombuis met al die apparate en 'n ruim oopplan-sitkamer vir ontspanning wat oopmaak op 'n patio en tuin. Volledige DStv-pakket in al die kamers en sitkamer. Internettoegang. Braaigeriewe. Toegang tot swembad. Veilige parkering weg van die straat met afstandbeheerde hekke.
Ons is trots op ons sindelikheid en kliëntediens.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- 63 Kennington Rd, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Stirling Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Kennington Rd, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap