Kenton South Africa
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merryhill-rylaan 85, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Kenton South Africa bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Kenton-on-Sea naby die Boesmansrivier, en spog met 'n uitsig oor die rivier en die sonsondergang wat daar wink.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bederfbad met spuitstrale, asook 'n en suite-badkamer met 'n toilet. Die kamer lei na 'n dek en na die binnehof. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte toilet en 'n aparte badkamer met 'n wasbak, 'n stort en 'n bad. Die slaapkamers lei na die leefarea met 'n kombuis, eet- en sitarea.
Die kombuis het 'n eiland met oorgenoeg sitplek en is met 'n stoof, oond, broodrooster, 'n yskas-vrieskas, 'n koffiemasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die leefarea met 'n etenstafel met 8 stoele en 2 slaapbanke voor 'n platskerm-TV met 'n volledige DStv-pakket. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en kan die geriewe op die perseel geniet, soos die swembad en braai.
Slaapplek
’n Bespreking by Kenton South Africa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Jaar gelys 1
Ligging
- Merryhill-rylaan 85, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink Kenton South Africa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kenton-on-Sea Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merryhill-rylaan 85, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom