Kenwyn on Sea 401

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kenwyn on Sea 401 is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Dit bied slaapplek aan 8 gaste.

Die eenheid het 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers met baddens en storte deel. Die hoofslaapkamer (en suite) is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die derde kamer het 2 stapelbeddens vir 4 gaste.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Maaltye kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitkamer voor die TV met DStv en 'n DVD-speler ontspan. Die sitkamer lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die strand.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig agter afstandbeheerde hekke. Gaste is welkom om die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe te gebruik. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand.

Ballito bied 'n verskeidenheid doendinge soos die King Shaka Erfenisroete, die Flag Animal Farm, Ballito Boardwalk, Crocodile Creek, Virgin Active, die Ballito Leefstylsentrum en verskeie restaurante en winkelsentrums.

Slaapplek

'n Bespreking by Kenwyn on Sea 401 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
4 x Slaapsaalbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kenwyn On Sea 401 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 495 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za