Dwarskersbos  Akkommodasie by Kersbospark 14 | LekkeSlaap
+23

Kersbospark 14

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-singel , Kersbospark 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Kersbospark 14 is 'n vakansiehuis in Dwarskersbos met slaapplek vir 6 gaste.

Hierdie Kaaps-Hollandse huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n kaggel en 'n TV. Gaste kan gerus hul dekodeerder en slimkaart saambring om DStv te kyk.

Die leefarea bied toegang tot 'n patio met 'n ingeboude braai-area en sitplek vir gaste. Kersbospark 14 is kinder- en troeteldiervriendelik en die tuin is ten volle omhein. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Kersbospark 14 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Kersbospark 14
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Dolfyn-singel , Kersbospark 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kersbospark 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-singel , Kersbospark 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAClNNDhlaRwaeX68FMvlFE7H7uaMXkTTLv8PvYGzY57BrBmepmM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (vir 6 persone) 6 5 1 5 Dolfyn Crescent Kersbospark 14 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.68566 18.24457
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za