LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+183
Selfsorg in Rustenburg

Kettle Guest Lodge Rustenburg



  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plot 14, Rietvlei, Kloof-Donkerhoek Road, R565, Rustenburg, 0299, Noordwes Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kettle Guest Lodge is in Rustenburg in Noordwes geleë en bied egte, ten volle gemeubileerde selfsorgverblyf. Dit is die ideale verblyf-opsies vir gesinne, vriende, sosiale groepe, enkelreisigers, paartjies, sport- of kerkgroepe, kontrakteurs en studente.

Verblyf is beskikbaar in selfsorghuise van verskillende groottes wat 1 tot 8 gaste kan akkommodeer.

Let asb. daarop dat selfs indien slegs 1 persoon bespreek, die hele eenheid aan daardie persoon behoort vir die duur van die verblyftydperk. Gaste deel nie met ander gaste nie.

Voor elke eenheid is daar 'n tafel, stoele en braaigeriewe.

Die huise is almal naby mekaar, maar steeds baie privaat en veilig. Elke huis beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, sowel as 'n slaapkamer, 'n leefarea, 'n badkamer en enige iets anders wat gaste nodig mag kry gedurende hul selfsorgvakansie. Doen asb. navraag oor 'n plastiekbasis-matrasse vir kleuters en babas.

Etes kan op versoek voorsien word aan groter groepe, soos studente of kontrakteurs wat lank oorbly.

Gaste kan uitsien na 'n ontspanne en rustige atmosfeer met groot tuine met volop voëlspesies. Op die perseel is daar ook 'n gholf-oefenbof naby die hoofhek en 'n lieflike restaurant naby die lodge.

Kettle Guest Lodge is die perfekte verblyfopsie vir besoekers aan Sun City wat net 32 km ver is. Die Pilanesberg Natuurreservaat is net 5 km verby Sun City.

Daar is 'n klein mall, Spar en ander winkelgeriewe naby.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Kinderoppasdiens
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Groot Vyf

Kamers

Luukse Selfsorg-chalet met slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas, oond, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Goed onderhoude grondpad lei na die eiendom wat toeganklik is vir alle gewone voertuie.
Oppasser beskikbaar op aanvraag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Deluxe Selfsorg-chalet met slaapplek vir 6
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, oond, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Goed onderhoude grondpad lei na die eiendom wat toeganklik is vir alle gewone voertuie.
Oppasser beskikbaar op aanvraag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luukse Selfsorg-chalet met slaapplek vir 7
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eerste kamer het 2 enkelbeddens, en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea ook. Die badkamer het 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, oond, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Goed onderhoude grondpad lei na die eiendom wat toeganklik is vir alle gewone voertuie.
Oppasser beskikbaar op aanvraag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Deluxe Selfsorg-chalet met slaapplek vir 8
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, oond, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Goed onderhoude grondpad lei na die eiendom wat toeganklik is vir alle gewone voertuie.
Oppasser beskikbaar op aanvraag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luukse Selfsorg-chalet met slaapplek vir 5
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die chalet het 'n koningingrootte-bed en daar is 3 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, oond, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Goed onderhoude grondpad lei na die eiendom wat toeganklik is vir alle gewone voertuie.
Oppasser beskikbaar op aanvraag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Superieure Selfsorg-chalet met slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die chalet beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, oond, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Goed onderhoude grondpad lei na die eiendom wat toeganklik is vir alle gewone voertuie.
Oppasser beskikbaar op aanvraag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luukse Woonwa met Slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, oond, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Goed onderhoude grondpad lei na die eiendom wat toeganklik is vir alle gewone voertuie.
Oppasser beskikbaar op aanvraag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Superieure Selfsorg-chalet met slaapplek vir 6
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die chalet beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, oond, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Goed onderhoude grondpad lei na die eiendom wat toeganklik is vir alle gewone voertuie.
Oppasser beskikbaar op aanvraag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Cornelie S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n baie rustige, kalm plekkie. Sien sterre.
Nov 2026
Anna G
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en onspannend. Het heerlik gebly, veilig en rustig. Vriendelikste ontvangs en lekker geselsies. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.
Nov 2026
Louis B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en rustig asook baie netjies. Goeie braai area en lekker privaat. Baie lekker gebly. Sal beslis weer van Kettle Lodge gebruik maak as ek w...
Sien meer
Okt 2026
Lebogang M
Saam met lewensmaat
5.0
It was a group of 2 couples, we enjoyed our stay. I don't even know what to say, the place is so lovely, the hosts are so nice. Mr Seef...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Bertus H
5.0
Aangename ervaring. Ontvangs was baie vriendelik. Die verblyf was baie netjies en skoon.
Mei 2026

4.4/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Cornelie S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2026

Dit is 'n baie rustige, kalm plekkie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna G
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2026

Rustig en onspannend. Het heerlik gebly, veilig en rustig. Vriendelikste ontvangs en lekker geselsies. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Baie lekker en rustig asook baie netjies. Goeie braai area en lekker privaat. Baie lekker gebly. Sal beslis weer van Kettle Lodge gebruik maak as ek weer in die area moet oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn Elone
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Hallo Louis Baie baie dankie vir die pragtige verwysing en resensie. Julle is altyd welkom. Beste groete Evelyn

Lebogang M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

It was a group of 2 couples, we enjoyed our stay. I don't even know what to say, the place is so lovely, the hosts are so nice. Mr Seef approached us while we were making our way to the gate and he is so friendly, even the wife. This is a go-to place you won't go wrong, there is so much peace there, the mountain views are wow and the swimming area. We are definitely going to go there again. To the host, keep up the good work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn Elone
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Good day dear Lebogang, You made my day )) So good to know that guests see and recognise all our hard work and efforts to provide all the best for everyone. Much appreciated. Hope to accommodate you soon again. Best regards, Evelyn and Seef

Bertus H
1 nag
5.0
Mei 2026

Aangename ervaring. Ontvangs was baie vriendelik. Die verblyf was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn Elone
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Goeie dag Bertus, baie dankie vir die goeie terugvoering, ons sien uit om julle gou weer te sien.

Thato D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Definitely I'll come back. My friends and I loved the place; the owner was very welcoming. A very beautiful place to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn Elone
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Hi Thato Thank you for the review Much appreciated. You and your family are always welcome here. Best regards, Evelyn

Andries S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Was in Rustenburg om vir die kinders te kuier en besigheid. Was feitlik net in die aand daar, maar was lekker en is baie tevrede.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
3.4
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Wim D
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2025

Tevrede met alles. Baie lekker gebly. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn Elone
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Hallo Wim Baie dankie... waardeer. Ons akkommodeer jul graag weer. Groete Evelyn

Ciska N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect. The stay here was peaceful and lovely. The staff was great; I loved it here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn Elone
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Hi Ciska Baie baie dankie vir jou pragtige review ))) Ons waardeer opreg. Hoop om julle weer te akkommodeer. Beste groete, Evelyn


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Evelyn Elone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 14 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink Kettle Guest Lodge Rustenburg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00
Luukse Selfsorg-chalet met slaapplek vir 4
Selfsorg
Deluxe Selfsorg-chalet met slaapplek vir 6
Selfsorg
Luukse Selfsorg-chalet met slaapplek vir 7
Selfsorg
Deluxe Selfsorg-chalet met slaapplek vir 8
Selfsorg
Luukse Selfsorg-chalet met slaapplek vir 5
Selfsorg
Superieure Selfsorg-chalet met slaapplek vir 4
Selfsorg
Luukse Woonwa met Slaapplek vir 4
Selfsorg
Superieure Selfsorg-chalet met slaapplek vir 6
Selfsorg

'n Goed onderhoude grondpad lei na die eiendom wat toeganklik is vir alle gewone voertuie.
Oppasser beskikbaar op aanvraag.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 14, Rietvlei, Kloof-Donkerhoek Road, R565, Rustenburg, 0299, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNWMzNmNlLTI1ZDgtNDcyMS1iYzIwLTMwNTQ5YzQzNjBjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 Plot 14, Rietvlei Kloof-Donkerhoek Road, R565 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.648598174885 27.156411194796
Soek in 'n groter streek