Khalafukwe Country Lodge
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat, Creighton, 3206, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Khalafukwe Country Lodge is op ’n plaas buite die dorp Creighton, in die hoofstraat, en bied gehalteverblyf vir ’n gesin, vriendegroep of ’n paartjie.
Die huis het 3 slaapkamers wat apart of as 'n geheel gehuur kan word. Die eerste kamer het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak. Die tweede kamer het ’n koninggrootte-bed en ’n slaapbank, en die derde kamer het 1 koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die tweede en derde kamer deel die tweede badkamer wat ’n bad, toilet en wasbak het.
Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike sitarea met gemaklike sitplek, asook ’n lapa en braaigeriewe. Daar is ’n swembad.
Die pragtige omgewing bied verskeie doendinge en besienswaardighede, en die lodge is die ideale basis vanwaar gaste die area kan verken.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 5
Ligging
- Hoofstraat, Creighton, 3206, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Khalafukwe Country Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Suidelike Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat, Creighton, 3206, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom