Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khamab Kalahari Reserve

Wildsplaas
Sebra Villas
Vanaf
Vanaf R17 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Sebra Villas skakel aan mekaar en bied elk slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamers het lugversorging en oorgenoeg kasruimte Elke kamer lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n buitestort.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Prys sluit in

Alles is ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kameelperd Villas
Vanaf
Vanaf R17 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Kameelperd Villas het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Hierdie skakelkamers het lugversorging. Elke kamer het ook oorgenoeg kasruimte en 'n buitestort. Hierdie villas beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel. Daar is ook 'n lieflike stoep met buitesitplek.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Prys sluit in

Alles is ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R19 360
R19 360 R17 424
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R375, Dr Ruth Segomotsi Distrik, Bray, 8620, Noordwes
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f709bb5b5f9bf439785ec8fcc87936bf13975167c06256f160fad736a661e478c2a9a1d70f639ff50931fc9383d9f56265?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R19 360 nouVanaf R17 424 per nag, vir 2 mense Off R375 Dr Ruth Segomotsi District 8620 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.295535181463 23.189477920532
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem