LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Khandizwe Villa | LekkeSlaap
+11

Khandizwe Villa

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Khandizwe Villa
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chazelle E - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chazelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons was ongelukkig net vir 1 aand hier, maar dit was baie spesiaal! Ons 2 het die huis vir onsself gehad en daar was 3 van die Groot 5 heel middag by die rivier teen die huis. Ons sal beslis weer gaan en Khandizwe aanbeveel!

Anina B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anina B
Besigheidsreis

Die kuiertjie was heerlik.

Dit was 'n aangename verrassing om olifante te sien terwyl jy ontbyt geniet.

Lia C - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lia C
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging!

Die plek is fantasties geleë, baie gerieflik, maar kon bietjie skoner gewees het. Sal beslis weer in die toekoms daar wil kom bly. Wil my ouers van 80 jaar soontoe bring, ideale plek vir hulle.

Hugh S - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met unieke ligging op die rivieroewer en uitsig op Kruger Wildtuin

Pragtige plek met unieke ligging op die rivieroewer en uitsig op Kruger Wildtuin. Skoon en netjies asook persoonlike kontak van Peter (eienaar) om seker te maak dat alles reg is. Sal beslis langer wil bly volgende keer!

Vanaf R7 300
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R7 300
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R7 300
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat 19, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhY2E2MDJmLTAyNmQtNDhkZC05MTcxLWRlZDU3ZmJiYzYzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 300  per nag (vir 8 persone) 4 5 1 5 19 Visarend Street Malelane 1320 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -25.490214753516 31.497845649719
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!