Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khaya Ilahati

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Impala Street 4249, Marlothpark, Malelane, 1330, Mpumalanga
  • Vanaf R2 270 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Khaya Ilahati is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van die bosveld in Marloth Park. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n rustige wegbreek saam met familie en vriende, aangesien hierdie huis ook bederf met 'n aanloklike plonspoel wat ideaal is vir die somer.

Hierdie eiendom kan gemaklik 7 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim solderarea. Beide slaapkamers is onder geleë en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die solder bevat 3 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in beide badkamers beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n koffiemasjien. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Buite is daar 'n oordekte patio met 'n buite-eetkamertafel en ingeboude braaigeriewe, wat 'n wonderlike plek is vir gaste om kwaliteit tyd saam te geniet terwyl die vuur brand. Gaste kan afkoel in die aanloklike plonspoel op daardie warm somersdae.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Impala Street 4249, Marlothpark, Malelane, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink Khaya Ilahati het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 270
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 2 270
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Impala Street 4249, Marlothpark, Malelane, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc65a74888791e41ad2298ad24023b1d7eb8520c4566abd529de349878f14c8bef2219e5329100d6a3e0932c0ec6eaa8a0225?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 270 per nag (plek vir 9) 2 5 1 5 4249 Impala Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.360219329024 31.805567622131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang