Khaya la Manzi
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Perth-weg 66, Salmbaai, Port Edward, 2940, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R870R783 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Khaya la Manzi is in die klein oorddorpie Port Edward geleë en dit bied gerieflike selfsorgverblyf net 130 m van die see af.
Die huis het 3 slaapkamers (2 met en suite-badkamers). Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof, oond, breekware, eetgerei en 'n yskas-vrieskas; daar is ook 'n ontbythoekie. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n slaapbank, ideaal vir 2 kinders. Die boonste vloer het 'n ingeboude braaier, eetkamertafel en 'n enkelbed. Gaste kan die uitsigte oor die see op die boonste en onderste verdieping geniet. Die huis het ook 'n wasmasjien en strykyster. Die eenheid het 'n afstandbeheer-alarmstelsel.
Port Edward bied verskeie restaurante en doendinge soos gholf, visvang, branderplankry, wakeboard, voetslaan en bergfietsry en besoekers kan ook verskeie besienswaardighede soos die Wild Coast Sun-gholfbaan, Wild Waves-waterpark, Amadiba Adventures en Beaver Creek-koffielandgoed besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Khaya la Manzi sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Perth-weg 66, Salmbaai, Port Edward, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Khaya la Manzi het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Perth-weg 66, Salmbaai, Port Edward, 2940, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom