Khaya Ndlovu Manor House

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 30 Junie 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Khaya Ndlovu Manor House skuil in 'n asemrowende 1 5000 hektaar-bewarea genaamd Blue Canyon Conservancy buite Hoedspruit in die Laeveld. Dié bewarea spog 4 uit die Groot 5.

Khaya Ndlovu Manor House is 'n pragtige venue se dekor spreek van selfvertroue en skoon lyne, en die kamers is luuks versier volgens 'n koloniale styl. Die Wittebrood-suite se mure strek van die vloer tot by die plafon en dit maak oop op die pragtige tuin. Hierdie suite het ook 'n privaat en suite-badkamer met spa-bad en glasmure. Ons skakelkamer is geskik vir gesinne met kinders.

Die Manor House bied fynproewersgeregte waarin tradisionele Suid-Afrikaanse en kontemporêre kookkuns vermeng word. Daar is ook 'n swembad met 'n uitsig oor die watergat wat omring word deur inheemse bome en struike en gereeld deur die wild besoek word.

Doendinge op die perseel sluit wildritte (van 4 van die Groot-5), boswandelings en voëlkykuitstappies na die Blue Canyon Bewarea in. Die lodge bied ook 'n eksklusiewe een uur-lange helikopter-uitstappie na die Blyderivierkloof. Gaste het toegang tot die spa op die perseel waar 'n verskeidenheid behandelings in ons lapa-styl-opset met 'n uitsig oor die watergat gebied word. Daar is 'n hele rits aktiwiteite soos lugballonritte, mikrovlugte, bootritte op die Blydedam, en daguitstappies na die Kruger Wildtuin, die beroemde Panorama-roete, Moholoholo Wild Rehabilitasie Sentrum, die Hoedspruit Bedreigde Spesie Sentrum en Jessica the Hippo.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Khaya Ndlovu Manor House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 080 R2 856 per nag (vir 2 mense)

Kry 30% af vir verblyf voor 30 Junie 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za