Pongolapoortdam Akkommodasie by Khiwane Bush Camp | LekkeSlaap
+39
+39

Khiwane Bush Camp

Wildsplaas
  • Vanaf R3 200 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Khiwane Bush Camp, Sub 1 of Magudu A, No 817, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Khiwane Bush Camp is 'n selfsorg-lodge naby Pongola, KwaZulu-Natal, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep natuurliefhebbers.

Dié lodge het slaapplek vir 8 in 4 chalets met addisionele slaapplek beskikbaar. Die lodge is in die unieke Tamboti-woud en die 4 chalets word met houtpaadjies verbind. Elke eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die chalets het ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n kombuis met 'n yskas, vrieskas, konveksie-oond en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n watersuiweringstelsel en 'n verskeidenheid braaigeriewe. Daar is ook 'n grasdak-lapa met 'n eetarea en 'n kroegtoonbank. Alle braaitoerusting word voorsien, insluitend 'n gasbraai en braaihout.

Die kamp is omhein met 'n elektriese heining wat dit veilig maak om rond te loop.

Verskeie wild soos koedoe, njalas, kameelperde, vlakvarke, bosbokke, zebras, blou wildebees en voëlspesies kan hier besigtig word.

Slaapplek

’n Bespreking by Khiwane Bush Camp sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Khiwane Bush Camp, Sub 1 of Magudu A, No 817, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 200
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 200
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Khiwane Bush Camp, Sub 1 of Magudu A, No 817, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASvgvdtEF7pnqH4NQ0L155D0HRrruFmiDqBqBNMlGhMzdGV2bu2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 200  per nag (vir 8 persone) Khiwane Bush Camp Sub 1 of Magudu A, No 817 3170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.5561711 31.7597176
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za