LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Khula's Cottage | LekkeSlaap
+41

Khula's Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, tussen Hoedspruit en Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 960 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Khula's Cottage omgewingsvriendelike selfsorg-kothuis met ontbyt ingesluit, in 'n unieke area naby die Hoedspruit-sentrum vir bedreigde diere. Khula's Cottage is in sy eie omheinde en beskermde area geleë en bied 'n privaat en persoonlike ervaring. Dit is die ideale ervaring vir selfsorggaste wat opsoek is na 'n outentieke bos-ervaring.

Dié kothuis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens, handdoeke en linne. Daar is 'n groot houtdek wat 'n pragtige uitsig oor die omliggende area bied. Die kombuis is met 'n gasstoof, gasyskas, eetgerei, kookgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan hul eie etenstye en voorkeure bepaal, aangesien die verblyf selfsorg is. Die buite-boma is die ideale braaiplek onder die sterre. Ontbyt word daagliks in die The Deli-restaurant by die Hoedspruit-sentrum vir bedreigde diere bedien. Gaste kan middagete ook daar bestel.

Basiese elektrisiteit word via sonpanele voorsien en daar is beperkte selfoon-opvangs. Die kothuis is in 'n eksklusiewe en privaat area waar gaste die sentrum se luiperds kan sien. Dit dien ook as die ideale basis vanwaar gaste die Laeveld kan verken, insluitend God's Window, Bourke's Luck Potholes en Pelgrimsrus.

Die area het ryk voëllewe en voëlkykers kan veral die aasvoëls besigtig by die Vulture Restaurant by die Hoedspruit-sentrum vir bedreigde diere.

Slaapplek

’n Bespreking by Khula's Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Khula's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R40, tussen Hoedspruit en Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Khula's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
Vanaf R3 960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, tussen Hoedspruit en Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YTIzMmUyLTM1NmMtNGQ1MC05YzYxLWQ1MmJkNWNlNjQ2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 960  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R40 between Hoedspruit and Klaserie Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.512444084203 31.046333312988
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!