+25
Selfsorg in Pinelands

Kiefern Haus

Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Let asseblief daarop dat die buitebraai en swembadarea slegs vir die gaste se gebruik in die hoofhuis is, tensy een groep natuurlik die hele huis en ateljee bespreek. Die ateljeewoonstel, wat tot 2 gaste akkommodeer, straal sjarme uit met sy dubbelverdieping-uitleg. Bo lok die slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar. Die kamer beskik ook oor gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuisie met 'n broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe. Onder wag 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is geen oond of wasmasjien nie, maar 'n wassery is naby beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. daarop let dat terwyl die ateljee heeltemal privaat vanaf die hoofhuis is, afhangende van die tyd van bespreking, kan daar steeds 'n gesin langsaan bly. Gaste kan vooraf navraag doen.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die hoofhuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n stort het. WiFi is beskikbaar. Die oopplan-leefarea het 'n knus sitarea met oorgenoeg sitplek, TV en 'n etenstafel wat na 'n moderne kombuis lei. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kuierarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n pooltafel. Die stoep het buitesitplek en braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. daarop let dat terwyl die ateljee heeltemal privaat vanaf die hoofhuis is, afhangende van die tyd van bespreking, kan daar steeds 'n gesin langsaan bly. Gaste kan vooraf navraag doen.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

57 Ringwood Road, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19660f43f54140a11cab5f82e2ecdd12f462c1457cd083f6cb5a78c1bccf988ef77dcf4509b05173b6d4895ec15d045bffae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 57 Ringwood Road Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.937534511625 18.515572301922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang