Kiepersol Country Retreat Unit 5
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Venterskroonweg, Plaas Koedoesfontein Deel 76, Parys, 9585, Noordwes
- Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Kiepersol Country Retreat Eenheid 5 is 'n selfsorg-eenheid in Kiepersol Country Retreat, net buite Parys, op die grens van Noordwes en die Vrystaat. Hierdie eenheid is die ideale verblyf vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in die natuur.
Hierdie chalet bied slaapplek vir tot 5 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die eerste badkamer het slegs 'n toilet, en die tweede badkamer het 'n stort en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefkamer is ingerig met 'n enkelslaapbank vir 'n ekstra gas.
Gaste het toegang tot 'n braai-area buite, sowel as parkering van die straat af. Kiepersol Country Retreat is ideaal vir troues en funksies en bied gaste toegang tot 'n kapel, 'n onthaallokaal en 'n buiteluglokaal. Hierdie eiendom is ongeveer 18.8 km buite Parys, waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jacoba Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Venterskroonweg, Plaas Koedoesfontein Deel 76, Parys, 9585, Noordwes
Sien meer verblyf in Potchefstroom Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Venterskroonweg, Plaas Koedoesfontein Deel 76, Parys, 9585, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang