Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiepersol Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Kiepersol Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Hennie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

Alles was netjies en skoon. Daar is alles wat jy nodig het. Ek en my seuns het baie lekker vis gevang, ek het gesukkel om hulle te kry sodat ons kon begin oppak. Hulle wou nog bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiepersol Lodge se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet.
Baie dankie.

Kiepersol Lodge
Michiel D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel D
Gesin met klein kinders

Uitstekende ligging met 'n wonderlike eienaar.

Kiepersol is 'n baie mooi en veilige bestemming en Sarie (die eienaar) maak seker dat alles vlot verloop. Sal Kiepersol verseker aanbeveel en self weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiepersol Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.

Kiepersol Lodge
Quinton J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton J
Saam met vriende

Lekker gekuier en visgevang.

Baie goeie inligting gekry voor ons aankoms. Huis was baie gemaklik en goed toegerus. Saam kuier om die kamp vuur en visvang was van ons hoogte punte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mia L
Saam met vriende

Stunning place. Horrible service.

There was blood on the main bedroom floor. Rat urine in the guest bedroom in the bed, snake skin on the the patio. The lady was incredibly rude! She shouted at me. Unaccommodating in terms of language barrier - everything was sent in Afrikaans. I am English. She sent the wrong location and it took an extra 3 hours to get there - she was rude to me and my boyfriend when trying to get the correct location. Screaming and shouting at us - very unprofessional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rynhardt A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynhardt A
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek.

Dit was vir my en my gesin die perfekte wegbreek plek. Die eenheid is heeltemal privaat teen die rivier en in die bos met berge wat hom omring. Die eenheid het 'n lekker boma area vir 'n vuurtjie in die aand en jacuzzi op die dek wat alles oor die rivier uitkyk. Die eienaar was ook baie behulpsaam. Mens het presies geweet wat waar is en wat nodig sal wees vir die naweek van jou kant af, dus was daar nie onaangename verrassings nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerena M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerena M

Heerlik gekuier! Huis is baie gemaklik!

Kiepersol Huis was baie gemaklik, alles en meer was beskikbaar wat ons kuier aangenaam gemaak het. Sarie het so baie inligting en meer gestuur om ons te help! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia K
Saam met vriende

As jy wil rustigheid ervaar en veiligheid prioriteit is, dan is dit die ideale plekkie om te bly.

Ons was groep vriendinne wat gebly het by Kiepersol en veiligheid was vir ons baie belangrik omdat ons net vrouens was. Ons het absoluut veilig gevoel! Kiepersol is 'n heerlike plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elize V

Onaangename begin tot ons naweek.

Vrydagmiddag daar aangekom, net om die plek gesluit te vind met geen sleutel in sig. Om eienaar te kontak, moes ons weer terugry tot op teerpad as gevolg van geen ontvangs. Na vele oproepe het eienaar geantwoord met 'kan jy nie onthou dat ek in die mail vir gou gesê het waar die sleutel is nie'. Maandag my mails weer gelees (net om seker te maak) met geen aanduiding van sleutel. Ek het daardie spesifieke mail van die eienaar aangevra, waarna sy my gebel het en minder vriendelik was, inteendeel my gewaarsku as ek 'n slegte 'review' stuur, sy net die 'screenshots' van al haar mails sal stuur waarin sy moeite gedoen het. Die 'screenshots' sal wees mails en Whatapp-boodskappe van al die reëls en regulasies, waar jy wat moet aan en af sit, jou eie toiletpapier en skottelgoedseep bring, geen musiek, geen partytjies en R500 breekskade wat betaal moet word. Ek het my 2 hondjies saamgevat, waarvoor ek reg van die begin gevra het, maar niemand my daarop geantwoord het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiepersol Lodge se terugvoer

Ek is baie jammer oor die gas se minder-lekker ervaring!

Ek het al die e-posse gestuur en die een waarin staan waar die sleutels gebêre word, het vir een of ander rede nie by haar uitgekom nie. My WiFi kon dalk gefaal het met die spesifieke e-pos.

Die gas het my wel vroeg Vrydag-aand in die hande gekry en ek het aan haar verduidelik waar die sleutel gebêre word. Ek het wel genoem dat dit in die e-pos genoem word, onbewus daarvan dat die betrokke e-pos wat nie by haar uit gekom het nie. Ek het op 2 geleenthede die kode van die hek gestuur asook foto’s van hoe die verdeelbord se skakelaars werk asook waar die elektriese heining se skakelaar is. Die hondjies is op vergunning toegelaat, al huisves ons nie gewoonlik troeteldiere nie.

Ek het haar 2 maal om verskoning gevra en herhaaldelik jammer gesê vir die ongerief en dat ek nooit so iets doelbewus sal doen nie. In my opinie, het ek alles in my vermoë gedoen soos met alle gaste en was deurentyd vriendelik.

Ten slotte, wil ek benadruk dat ek haar nooit gedreig met skermgrepe nie. Ek het eenvoudig gesê dat ek al die boodskappe en e-posse sal stuur aan die agentskap ter bewys dat ek behulpsaam was tot die beste van my vermoë.

Weereens jammer aan die gas vir die slegte ervaring.

Kiepersol Lodge
Nico S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met vriende

Goed geleë en privaat.

Baie mooi plek en n mooi uitsig oor die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anja M

Lekker gerus.

Was ongelooflik lekker! Kon nie vir 'n beter plek gevra het om 'n verjaarsdag/familie-byeenkoms/huweliksherdenking te vier nie. Die slaap uiteensetting is puik. Was mal oor die buitebadkamer en die Jacuzzi, en die feit dat jy uit elke kamer kan beweeg sonder om deur die huis te gaan. Sarie was baie vriendelik en het alles per epos vir ons uiteengesit. Sy was ook beskikbaar sou daar 'n probleem wees. Die regte plek vir uitspan en lekker kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte P
Saam met vriende

In elke stappie in die natuur kry jy meer as wat jy soek, Kiepersol bring die beste in jou uit.

Ongelooflik netjies, maklik om daar te kom en pragtige uitsig. Om dit saam vriende te geniet is ideaal. Kamers is goed ingerig en die plekkie is so goed geakkommodeer vir koue en warm tye. Binnebraai en kaggels, buiteboma, regtig 'n thumbs up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mara B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara B

Heerlik gekuier op die oewer van die vaal.

Hoewel kombuisspasie baie beknop is, was dit oor die algemeen luuks ingerig. 'n Ekstra badkamer sou dit baie meer gerieflik gemaak het. Oor die algemeen was dit baie mooi skoon en netjies. Rustige omgewing en pragtige natuur. Sou graag langer wou kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leatitia R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leatitia R
Gesin met klein kinders

Stil en rustige omgewing met 'n mooi uitsig oor die rivier.

Die trappe is net nie baie veilig/kindervriendelik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Yolande S
Gesin met klein kinders

Vuil.

Dit was verskriklik vuil. Al die vloere was vuil en taai. Ons moes al die eetgerei en potte ens was voor ons dit kon gebruik het. Die stort was verskriklik vuil. Kliëntediens was glad nie 'n prioriteit nie, geld was wel 'n baie groter prioriteit. Die eienaar is baie ongeskik en aanvallend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kiepersol Lodge se terugvoer

Ek is jammer dat dit die gaste se opinie is oor Kiepersol Lodge. Ons bou daarop voort om gaste gelukkig te hou.

Kiepersol Lodge
Charles P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Gesin met tieners

Die stilte van die Skepping ervaar jy hier.

Baie dankie aan Sarie vir al haar vooraf reëlings en inligting asook reis-aanwysings. Dis 'n pragtige plek op die oewer van die Vaalrivier met alles wat jy nog het. Baie mooi modern ingerig. Het baie lekker langnaweek gehou en sal weer in die somer wil gaan. Onthou net hier is stilte koning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig.

Baie netjies, skoon en kompak. Heerlike plek om te rus! Rustige atmosfeer. Jacuzzi heerlik ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andy K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy K
Saam met vriende

Ons het dit baie geniet.

Dit is 'n perfekte plek om met vriende te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl V
Saam met vriende

Baie rustig en stil langs die Vaalrivier in 'n lekker blyplek met al die geriewe wat 'n mens nodig het.

Die tyd by Kiepersol was baie rustig en die geriewe, veral die Jacuzzi, was 'n wenner. Ons het feitlik die hele naweek buite spandeer a.g.v die lekker braai en ontspannings-area aan die rivierkant van die huis. Alles was netjies en op sy plek met aankoms en die aanwysings wat Sarie gegee het, 100%. Sal beslis weer die plek besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Schoemanshof, Potchefstroom, 9595, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ZDhkMjViLTU4ZjctNGM4OC04NzBhLWU3N2NhYmQ0YTc2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 Schoemanshof Potchefstroom 9595 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 14:00 -26.93194167835 27.184907197952
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem