LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Kierieklapper Self-catering Kruger Bush Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Mari D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Fantasties! Dit was 'n ongelooflike plek. Genoeg geriewe, beddegoed is skoon en luukse kamers. Uitsig is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2026

Will be back. Lovely house, excellent location and great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

As jy 'n lekker boskuier soek, is hierdie die beste opsie! Bekostigbaar en luuks! Beste plek om te kom uitrus. Seekoei geluid in die agtergrond baie spesiaal. Ons so lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hartman
Kierieklapper Self-catering Kruger Bush Lodge
Baie dankie, Wanda. Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop ons kan jul nog vir baie jare ontvang. Groete, Hartman

Barry C
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Kierirklapper is a great getaway. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luané B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Wonderlik, rustig, modern, gemaklik en gerieflik. Besonderse verblyf! Baie ruim, spasieus, pragtige kamers, alles wat 'n mens nodig het en baie gemaklik. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hartman
Kierieklapper Self-catering Kruger Bush Lodge
Baie dankie vir jul terugvoer. Hoop ons sien jul gereeld kom kuier.

Anton B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Uitstekende wildritte. Die wildritte was ook baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Relaxing, clean, elegant! Absolutely stunning! What a beautiful place to stay. Thank you so very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem L
Lang verblyf
5.0
Mei 2025

Rustige, netjiese verblyf. Die ysmaker en 2 sakke gratis hout per dag was gaaf. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna L
Kort verblyf
4.4
Jun 2025

We enjoyed the stay, will visit again. We enjoyed a peaceful stay, great facilities. Loved watching the game on their way to and from the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hartman
Kierieklapper Self-catering Kruger Bush Lodge
Thank you, Erna, for your kind words. We hope to see you back soon and regularly.

Boitumelo N
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Nov 2024

It was great. We enjoyed our time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hartman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf R5 750
10 % AF
R5 750 R5 175
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R5 750
10 % AF
R5 750 R5 175
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R5 750
10 % AF
R5 750 R5 175
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Stand 103, Plot 1, Mjejane Game Reserve, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4ZTg4ODQ3LTRkYTUtNDNlNi1iMzhjLTg1MThlNGNlZWUyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 750 nouVanaf R5 175 per nag (plek vir 10) 27 5 1 5 Stand 103, Plot 1 Mjejane Game Reserve 1330 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -25.382862581967 31.709766758266
Soek in 'n groter streek