Kifaru Bush Camp
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reese Plaas 339, 28 km noord van Outjo, Outjo, 0000, Kunene
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kifaru Bush Camp is 'n lieflike, ongekunstelde boskamp met 'n styl wat aan 'n skuur herinner in die hartjie van die Namibiese bosveld. Dit bied ruim en gerieflike oornagverblyf en is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Verblyf is in 'n verskeidenheid kamers beskikbaar wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het elkeen of 'n dubbelbed, 2 driekwartbeddens of 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Elke kamer het 'n dakwaaier en lei na 'n stoep met sitplek. Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe op die perseel insluitend 'n swembad, kombuis, groot skuur, kontantkroeg met voorraad en 'n eetarea waar gaste 'n komplimentêre ontbyt en aandete kan nuttig.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 18
Jaar gelys 6
Ligging
- Reese Plaas 339, 28 km noord van Outjo, Outjo, 0000, Kunene
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reese Plaas 339, 28 km noord van Outjo, Outjo, 0000, Kunene
- Alle ouderdomme is welkom