Kikis Lullaby Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kikis Lullaby Guest House is in Thabazimbi, 'n klein dorpie in die Waterberg-area, geleë. Die dorp is die poort na die Bosveld en is die ideale basis vanwaar die bosveld verken kan word.

Verblyf word gebied in 9 unieke kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 'n driekwartbed, asook 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n TV, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n tafel met 'n stoel.

Gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik maak. Ontbyt word elke oggend teen 'n ekstra fooi in die eetarea bedien. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kikis Lullaby Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za