Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kikis Lullaby Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Rachel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 4 resensies vir Kikis Lullaby Guest House
Netheid
3.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.5/5
Wab F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wab F
Besigheidsreis

Baie behulpsaam.

Baie netjies en sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het Vrydagaand en Saterdagaand daar oorgeslaap omdat ons Saterdagoggend aan 'n padwedloop-pretloop in Marekele Nasionale Park deelgeneem het.

Ons het na werk, ongeveer om 18:00 uit Pretoria vertrek. Ek het met die gastehuis in verbinding probeer tree om hulle te verwittig dat ons laat gaan inboek. Die sel nr. en die kantoor nr. op die besprekingsbevestiging wat ons ontvang het, was dieselfde nommer en ons kon nie deurkom na die nommer toe nie. Ek het etlike kere probeer. Die Gastehuis sou oop wees vir ontvangs tot om 21:00. Ons het kort voor 21:00 in Thabazimbi aangekom. Ongelukkig het die padaanwysings ons keer op keer in die verkeerde plekke laat opeindig. In 'n desperate poging, na byna twee ure van sukkel in die donker onbekende strate (beurtkrag het êrens begin tydens ons soektog), het ek die agent se nommer geskakel en was verbaas om antwoord te kry. Tyron het ons gehelp en ons was so dankbaar dat iemand van die Gastehuis ons kom haal en na die Gastehuis geneem het. Ek sal slegs die Gastehuis kan aanbeveel indien die nommers en aanwysings uitgesorteer is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calvin T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Calvin T
Besigheidsreis

No value for your money.

Nothing good to say so say, nothing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D
Besigheidsreis

Great.

Simple, unassuming, all you need - except WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 61 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agste Laan 46, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1YKrXya2PZIELaXGiPVNHaHrJvHzc7tF7R19tketbTUanYW4wP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 46 8th Avenue Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.59475 27.41587
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem