Kimberley Rose Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kimberley Rose bied 8 luukse en suite-kamers met aparte ingange. Al die kamers is netjies afgewerk en laat jou tuis voel.

Ons het 6 gastekamers met gerieflike koningingrootte-beddens, 1 dubbelkamer met 2 enkelbeddens, en 'n gesinskamer met 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n skryftafel, ingeboude kaste, elektriese komberse, 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskassie en 'n ketel.

Ons het ook veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit, gewapende reaksie, geslotekring-televisie en 'n omheinde swembad. Gaste het toegang tot 'n eetkamer en braaigeriewe op versoek. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kimberley Rose Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za