Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

King Palm Suite

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir King Palm Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Susan G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Enkelreisiger

Lola en Raymond is ongelooflik gasvry en beter sal jy nie kry nie.

Pragtige ruim eenheid, baie skoon, pragtige tuin en lieflike stoep. Ek het my verblyf baie geniet. Die eienaars het uit hul pad gegaan om behulpsaam te wees. Ek sal beslis weer van hul gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

King Palm Suite se terugvoer

Hi Susan, thank you for the lovely review. It was a pleasure hosting you. Looking forward to your next visit. Kind regards Lola.

King Palm Suite
Nicky V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, pragtig, maar nie selfsorg nie.

Kosbuis 1 x 1 tree groot, geen wasbak of stoof nie. Slegs mikrogolf en ketel, koppies en borde messegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadwood-rylaan 9, Herrwood Park, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bedf98ac113df2abfff59812d91960aa3c552fd01f81f02b358a10156be3c833af4cf49f6132fdd2c12068bb6ffdd554938?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 9 Broadwood Drive Herrwood Park 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714220177129 31.085659715344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem