Kingdom Eco Reserve
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Sikas Kloof 270, Elandskraal, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kingdom Eco Reserve is 'n halaal wildreservaat bied sakpasverblyf met 'n safari-ervaring in 'n bewaarde plek naby Dundee, KwaZulu-Natal, en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek in die bosveld met alle etes ingesluit.
Dié lodge bied verblyf in 6 chalets wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke chalet het 'n oopplan-ontwerp met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en daar kan ook 'n matras vir 'n kind op versoek gereël word. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die chalets het elk 'n koffiestasie met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n houtbalkon met sitplek waar gaste die uitsig oor die bosveld kan geniet.
Gaste het volle toegang tot die lodge se lieflike swembadarea. Dit bied ook wildritte regdeur die dag en nag, rivierhengel, 'n langafstand buitelugskietbaan, romantiese etes by die rivier of uitkykpunt, staproetes, 4x4-avontuurroetes, bergfietsry-avontuurroetes, perdry, voëlkyk, verfbal en kleiduifskiet
Voëlspesies in die omgewing sluit die volgende in die bloukraanvoël, witkruisvleivalk, geelborskoester, kalkoenibis, kuifkopvisvanger en die gevlekte ooruil. Daar is meer as 346 verskillende voëlspesies in die area.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Sikas Kloof 270, Elandskraal, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Battlefields KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Sikas Kloof 270, Elandskraal, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom