Kingdom's Place
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mogono-gedeelte 900, Ga Luka, Phokeng, 0322, Noordwes
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dié bekoorlike selfsorg-instansie is tussen Rustenburg en Sun City geleë. Kingdom's Place is in die dorpie Ga-Luka, meer bekend as "Mogono Township". Luka is een van die rustige dorpies buite Sun City.
Kingdom's Place het 3 kamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n TV met sekere DStv-kanale het. Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op 'n Sondag en publieke vakansiedae.
Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrgolfoond, ketel, borde, eetgerei en breekware toegerus. Onbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vooraf tydens bespreking spesifiseer word. Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.
Kingdom's Place bied gaste 'n vreedsame en private huis-weg-van-die-huis-verblyf met veilige parkeerplek op die perseel.
Ernest en Maggy is jou gasheer en -vrou gedurende jou welverdiende wegbreek.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Maggy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Mogono-gedeelte 900, Ga Luka, Phokeng, 0322, Noordwes
Sien meer verblyf in Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mogono-gedeelte 900, Ga Luka, Phokeng, 0322, Noordwes