LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kingfisher Creek Lodge | LekkeSlaap
+26

Kingfisher Creek Lodge

1 resensie
Tentekamp
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 30 Nov 2020 tot 10 Des 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 140 Guernsey-pad, Guernsey Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 R3 060 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kingfisher Creek Lodge bied luukse tent-chalets wat tussen die bome in die Guernsey Privaat Natuurreservaat in Hoedspruit skuil. Dit bied reisigers die ideale plek om te ontsnap uit die gejaag van die stadslewe en om die rustigheid van die natuur te geniet.

Die 3 luukse tent-chalets bied 'n intieme ervaring vir die kieskeurige gas wat gemak en aandag aan detail geniet. Elke tent-chalet het lugversorging, 'n privaat badkamer en 'n privaat dek met sitplek.

Daar is 'n lieflike sentrale eetarea met 'n verfrissende swembad.

Gaste kan 'n verfrissende drankie met aankoms verwag. Die lodge bied heerlike vars maaltye met bestanddele uit die groentetuin.

Die span kan help met beplanning vir doendinge.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Kingfisher Creek Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erfdeel 140 Guernsey-pad, Guernsey Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Kingfisher Creek Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
was R3 600
Vanaf R3 060
per nag (vir 2 persone)
was R3 600
Vanaf R3 060
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 140 Guernsey-pad, Guernsey Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10a0ceb440367349fa416e653ead7ec4b54a0603c8f7a78e5422b4bf9f2eeeafa24de5388cfddfb2135738f412740e66682c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 600, nou Vanaf R3 060  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Portion 140 Guernsey Road Guernsey Private Nature Reserve 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.524197 31.102563
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!