Winterton Akkommodasie by Kingfisher Self Catering | LekkeSlaap
+21

Kingfisher Self Catering

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 4 resensies vir Kingfisher Self Catering
Netheid
3.5/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
2.8/5
Frans D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles skoon en netjies en in goeie werkende toestand. Eiendom netjies versorg.

Baie aangename atmosfeer en gerieflik.

David V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Rustig geslaap.

Die gasvrou, Johlene is baie gaaf en het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Ilse V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan beter.

Ons was baie ongelukkig met ons bespreking en het nie die eenheid gekry wat ons bespreek het nie. Ek het 'n 6 slaap-eenheid bespreek en betaal, maar toe ons by die gastehuis aankom gee hul vir ons 'n 2 slaap-eenheid (wat nie op die webtuiste vertoon word nie) en sê die eenheid is beter vir ons omdat ons net twee persone is. Dit was absoluut onaanvaarbaar dat hulle sommer besluit wat is beter vir jou sonder om die prysverskil en spasie van die eenhede in ag te neem. Ons het ons ongelukkigheid aangemeld en die verskil in prys terug vereis.

Kingfisher Self Catering's terugvoer

Goeie dag Marizel,
Ek vra omverskoning, maar ek het eers gevra of die nuwe woonstel nie beter vir julle sal wees nie omdat julle net 2 mense is. Waar die ander kamer 6 beddens ingehad het, julle het dit aanvaar. Toe het ek dit dadelik reggestel en vir julle 'n kontant terugbetaling gegee.
Dankie

Kingfisher Self Catering
Evette R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Evette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie great verblyf nie.

Die foto's laat hierdie plek baie beter vertoon as wat dit is. Hierdie was definitief een van die slegste gastehuise waarin ons al gebly het. Behalwe dat die kamer baie verouderd is, was dit ook nie skoon nie en het die vorige gaste se bubblegum op een van die bedrelings vasgesit. Die tuin is wel fantasties en en die plek het baie potensiaal, 'n goeie opknap in die kamers en beter skoonmaakdienste sal dit 'n great gastehuis maak.

Kingfisher Self Catering's terugvoer

Goeie dag Evette,

Dankie vir die resensie en die bly by ons. Ek is jammer om te hoor jy was nie tevrede met jou verblyf by ons nie. Ons werk hard om alles reg te hou vir al ons gaste, en neem jou terugvoering erenstig, en sal daarvan werk maak.

Groete,
Johlene

Kingfisher Self Catering
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Union-straat 1, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnuYZnor2ALO3cS65IBScBIfwCJeUjImLoZ23dXS9nsznpeO3ev?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 1 Union Street Winterton 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.81175876132 29.542814406043
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za