Kings Hill Guest House
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wattle Grove 3, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kings Hill Guest House skuil in Hilton, 'n skilderagtige dorpie wat bekendstaan as die toegangspoort tot die KwaZulu-Natalse Middellande.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer, plafonwaaiers, elektriese komberse, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, kroegyskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi word voorsien.
'n Wasgoeddiens, swembad, braaigeriewe en voëlkyk is op die perseel beskikbaar.
Dit is die ideale verblyf vir alle reisigers en hier ontvang gaste hartlike, vriendelike en persoonlike diens.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Wattle Grove 3, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kings Hill Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hilton Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wattle Grove 3, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal