Kings Palace

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kings Palace is in die pragtige, tropiese dorpie St Lucia geleë, in die Isimangaliso Wetland Park wat 'n wêrelderfenisgebied is.

Kings Palace is gesinsvriendelik en het tweeslaapkamerwoonstelle met slaapplek vir 4 en 'n drieslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 5. Elke woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis en leefarea met TV. Daar is 3 eenhede wat elk hul eie, privaat tuin het met braaigeriewe. Daar is ook 3 eenhede met verandas.

Daar is veilige onderdakparkeerplek met sekuriteit, 'n swembad en onderdak-braaigeriewe beskikbaar. Kings Palace is stapafstand van alle winkels en restaurante en is die ideale basis vanwaar jy die omliggende omgewing kan verken soos wildreservate, voetslaanpaaie, strande en soveel meer.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kings Palace gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za