Kingston Estate 112
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simbithi-rylaan, Kingston Estate 112, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 515 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kingston Estate 112 is 'n paar tree van die strand af in Ballito en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis op 'n veilige landgoed wat 'n gemeenskaplike swembadarea het.
Hierdie ruim eenheid op die grondverdieping is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers se gaste gebruik die badkamer wat 'n bad het. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele het. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die sitarea wat gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur het. WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die onderdakstoep wat na die sonnige tuin lei. Gaste het toegang tot die landgoed se swembadarea wat braaigeriewe het, asook die landgoed se gimnasium, wasgeriewe en tennisbaan.
Slaapplek
’n Bespreking by Kingston Estate 112 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 640
Jaar gelys 12
Ligging
- Simbithi-rylaan, Kingston Estate 112, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simbithi-rylaan, Kingston Estate 112, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom