Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingwill Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 25A, Mill Park, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kingwill Cottage is in die stil, veilige en boomryke woonbuurt Mill Park, in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit bied gerieflike verblyf vir ouers wat saam met kinders reis, hospitaalbesoekers, sakereisigers of vakansiegangers.

Hierdie eenslaapkamer-eenheid is stylvol gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank wat geskik is vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n lieflike agterplaas met 'n plonspoel en 'n oerwoudgimnasium vir kinders om te speel. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n geslote hek beskikbaar.

Dié eiendom is ongeveer 500 m vanaf Gray School en naby St. Georges- en Greenacres hospitaal.

Slaapplek

’n Bespreking by Kingwill Cottage sluit in:

Dubbelbed Kinderbed vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Kingwill Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Waverley-weg 25A, Mill Park, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kingwill Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 25A, Mill Park, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe65c9171490281093d759364895032896e13adb530538d117ff59180d0b387a70ba2af402c67ec35fa8087f9ccc626869dff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 25A Waverley Road Mill Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.96577 25.59775
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem