Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kinmel Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 91 resensies vir Kinmel Guest Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Andre M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Wonderlike plek en ligging.

Baie goeie diens en gasvryheid.

Paul V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Pragtig en rustig.

Dis sowaar 'n rusplek vir siel en gees. Dankie aan Deon en Liana vir jul gasvryheid.

Roy S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy S

Relaxing and comfortable.

Great walk up the hill on the farm and has good access to Naudes Nek pass.

Jolett P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolett P

Gerieflik op die plaas, stil en rustig.

Letterlik net buite Rhodes met mooi uitsig vanaf lekker groot stoep.

Stefan H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H

Onopgesmukte plaasatmosfeer met voldoende geriewe.

Die heerlike groot stoep met die pragtige uitsig en groot tuinstoele by die braai is heerlik. As jy sommer wil stap is dit sommer net 2km na Rhodes. Vir die Voêlkykers is die Naudesnek pas wat hier begin 'n moet.

Steve H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve H

Friendly welcome, but floors and walls are paper thin.

Very friendly hosts and good for a one-night stay. The main issue is that the walls and upstairs floors are terribly thin such that the slightest movement anywhere in the house can be heard by everyone.

Bruce C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce C

Farm stay outside Rhodes.

The accommodation was comfortable, unfortunately, the walks that were advertised to the river, were so overgrown you could not use them, and access to the river was almost impossible, leaving you with not much else to do. Wood was sold at R50 a bag which I thought was rip off, we did not pay more than R30 anywhere else on our entire Cape trip, and considering this was a farm with an indoor and outdoor fireplace could have been provided for free.

Glen T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen T

Excellent, quiet and hospitable. Great hosts!

We had a very enjoyable one nighter at Kinmel Guest Farm. Facilities are good, nothing to complain about. Thanks.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Retha L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha L

Heerlik!

Mooi uitsig, goed ingerig, heerlike braai en kuierstoep, sal verseker weer gaan!

Christine D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Beautiful remote surroundings but close to the village. Happy family farm.

The hosts were helpful but not obtrusive. The accommodation was well appointed. The juggling of kitchen appliances was a little different to home but we soon adapted. All in all we would stay again.

Johan W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W

Wonderful stay.

Beautiful area. Accommodation very good.

Janet T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet T

Interessante plaas om op tuis te gaan.

Die ou stoor is omskep in behuising, en dit maak dat daar interessanthede is (soos 'n buffetkas as kombuiskas). Die gebied is net bereikbaar met grondpaaie, ek weet nie of ek in sneeu of reën sou wou gaan nie, dit mag gevaarlik wees. Alles was silwerskoon en die eienaars laat jou regtig welkom voel.

Ren S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ren S

Ongelooflik mooi plek.

Die omliggende area is pragtig en die plaas was gemaklik naby Rhodes. Die forrelhengel in die rivier was fantasties en daar is volop vis. Die huis was skoon en het voldoen aan al ons behoeftes.

Dirk N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk N

Rustige, stil en veilig in 'n plattelandse atmosfeer.

Huis goed toegerus, netjies en skoon. Beleef die rustigheid van platteland/plaaslewe.

Elma J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma J

Baie mooi area, maar verblyf was nie wat ek verwag het nie.

Die beskrywing op die webtuiste lui: "verblyf is beskikbaar in 2 aparte, gerieflike selfsorg chalets wat apart of saam bespreek kan word." Aparte vir my beteken losstaande, nie aangrensend met 'n dun skeiding tussen die 2 nie. Die verblyf sal werk as 2 groepe mekaar ken, maar is steurend as daar ander gaste langs jou is wat jy glad nie ken nie. Mens kan elke gesprek hoor op die stoep, sowel as uit die aangrensende badkamers. Verder is die houtvloere van die boonste verdieping 'n probleem. Die vloere maak kraakgeluide as enige iemand daarop loop, of selfs omdraai in die bed. Vir mense wat lig slaap werk dit verseker nie. Dit is basiese verblyf, en geskik vir die prys, maar ek dink die beskrywing van aparte chalets is misleidend.

Anton B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton B

Dit was lekker om weer die lamseisoen te belewe.

Dit was lekker om daar te gewees het.

Leon L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon L

Quite a lot that is needed to relax.

Kinmel is not a 5 star venue. But because it is out of town the venue is quiet and lots to walk about.

Annelize E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize E

Gemiddeld.

Nie veel om oor te kla nie, ook nie veel om oor te "rave" nie. Die yskas moet na gekyk word, al was dit winter kon niks regtig koud word nie. In die somer gaan dit vir seker 'n probleem wees.

Deon B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Deon B

Baie koud, geen verwarmers en loft is baie ongemaklik.

Loft-gedeelte met slaapkamers is uiters ongemaklik gebou en baie koud. Geen heaters of warm komberse in kamers nie. Kan ook slegs een toestel per slag in kombuis gebruik, anders trip die krag. Moeilik om kos te maak.

Lindie R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie R

Gesinsbestemming.

Ons was daar met ons 3 kinders en ouers, wat 'n rustige plek. Sielsrus. Kinders kon die beeste en die perde sien en my jongste het self kom sê "mamma die haan het my wakker gekraai". Beslis die moeite werd!

Ilse D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D

Vriendelike ontvangs, lekker gekuier en gerus.

Pragtige plek en die natuur onbeskryflik. Alles was net perfek.

Chienne W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chienne W

Rustig en verfrissend.

Perfekte plek om weg te breek en teherlaai, sneeu maak dit self meer spesiaal.

Bruce I - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce I

A great place to stay and explore Rhodes and the surrounding area.

Simple but fantastic accommodation with great views on a working farm. Great location outside Rhodes. If possible avoid the road from Naude's Neck and Maclear.

James B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B

Both Kinmel and Rhodes are worth a detour.

A warm welcome after a long day in this oasis of an area. We were really sorry that we were only there for one night, however we can always return.

Kobie R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie R

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie Wilna en Willem vir jul gasvryheid.

Selfsorgeenheid wat beskik oor alles wat mens nodig het.

Charles B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B

Relaxation and peace with stunning views

Spacious rooms. Beautiful spot to braai or picnic in the garden. Our 2 year old had the best time ever. We walked a different direction every morning and had a wonderful time. We didn't want to leave. Thank you for your hospitality.

Henk L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Rustige prentjiemooi plaaslewe.

Kinmel is 'n pragtige plekkie om te bly. Goed toegerus. Gerieflik en skoon en ruim. Vriendelike ontvangs gehad met aankoms. Rustige plaaslewe, met skape en beeste. Sal beslis aanbeveel as oornagstop of selfs 'n paar dae se bly.

Mari-alet V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari-alet V

Goed-vir-die-siel-plaaswegbreek

Ons het baie lekker by Kinmel gebly. Die plaas is net buite die dorp, pragtige uitsigte en lekker stappaaie. Die huisie het meestal wat mens nodig het, maar ons het ongelukkig baie koud gekry. Die berge was wit gesneeu rondom ons, maar die kombersies op die beddens is vreeslik dun en daar is geen verwarmers nie. Al die kamers is in die solder en dit raak vreeslik koud daar bo. Ons het gelukkig n ekstra slaapsak in ons bakkie gehad, anders sou ons defnitief verkluim het. Ek voel vir mense wat van ver af reis kan hulle gerus bietjie koffie, tee en suiker hê, asook genoeg hout, siende daar baie min in die dorp beskikbaar is. Maar geheel en al lekker gebly - baie skoon en netjies. Sou 5 sterre gee as daar warm komberse was!

Mariette S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S

Rustige plaasverblyf.

Baie vriendelike eienaars. Nie maklik om van KZN-kant daar uit te kom.

Neels V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neels V

Lekker gekuier.

Die eienaars moet oorweeg om handrelings aan te bring by die onderste gedeelte van die trappe.

Sandra D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra D

Baie goeie ligging en uitsig.

Vriendelike ontvangs van plaaseienaars.

Letitia K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Letitia K

Rustige plaasatmosfeer.

Na 'n lang dag op die pad kon ons lekker ontspan op die ruim stoep. Deon en Leana baie vriendelik en gasvry. Pragtige omgewing.

Jean M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
4/5
Jean M

Really lovely, but remote.

The accommodation was great and the area was stunning, surrounded by the most beautiful mountains. Very remote.

Jacques B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Huisie is baie netjies en baie om te doen in die area.

Die huisie is net buite Rhodes en op die plaas. Ons was baie verwelkomend ontvang en tuis gevoel. Kinder kon 'n hanslammetjie help melk gee. Daar is mooi rivier met forel in op die plaas (vra vir toestemming). Die berge is reg om jou en dis baie rustig. Met bergpasse omtrent in alle rigtings. Die dorp Rhodes is ook 'n plek waar mens moet loop. Baie dankie Kinmel, ons sien julle weer.

Adelle C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle C

Pragtige uitsig.

Die plek was skoon en netjies. Loopafstand vanaf die dorp. Ons het ook al die pad stroom langs geloop nadat die gasheer ons van die staproetes op die plaas vertel het. Dit was pragtig. Lekker gerus en die uitsig geniet.

Amanda L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Rustig en baie mooi uitsig.

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n werksplaas en die plaasgeluide skep 'n baie rustige atmosfeer.

Eckart V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eckart V

Magical stay in magical nature with wonderful hosts. Tip top chalet.

To see the moon so close to Jupiter, Saturn and Scorpio was a rare experience. The silence at night was absolutely recharging. The bleating of the sheep calling their lambs and vice versa was music to our ears. And off course the cock calling his hens to order at 04h00 also!

Helmuth Z - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmuth Z

Lieflike omgewing naby Rhodes, rustig, stil, vreedsaam en goed toegeruste akkommodasie.

Vir 'n baie rustige wegbreek die ideale plek. Pragtige bergagtige omgewing, mooi plase, min verkeer. Akkommodasie baie goed toegerus in kombuis, meubels, bed- en- badkamerfasiliteite. Hartlike ontvangs, gasvrye eienaars. Naaste plekkie is Rhodes waar min voorraad te koop is, geen winkels as sulks nie, maar wel eetplekke. Baie B&B aanbiedinge in kothuisies. Pragtige plase in omgewing. Ons het via die Naudepas vanaf Maclear na Rhodes gery, die pad was ongeteer, by tye weggespoel en sleg, geen ander verkeer nie, maar wonderlike oop groen landskappe om te fotografeer. Ons het die verblyf baie geniet!

Gerhard S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Netjies, skoon, vriendelik diens.

Wanneer jy vertrek voel dit soos ou vriende wat jy agter laat.

Duncan F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan F

Enjoyed the stay and surrounds.

The venue has all the amenities and is spacious. It is very good value for money and if in the area would stay there again.

Daniel B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel B

Brilliant guest farm

Wonderful stay calm and break away from city life

Tom N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom N

Wonderlik, rustig, skoon en netjies.

Wonderlike plek om te bly, rustig en netjies op werkende plaas, behulpsame gasvrou en absolute waarde vir geld. Ons sal beslis terugkom.

Betsie E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie E

Sal beslis weer besoek.

Baie netjiese verblyf. Kaggel was absolute wenner in die koue aande.

Dr. Paul E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr. Paul E

'n Baie gerieflike en goed toegeruste verblyfplek.

Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer en elke oggend is die huis skoongemaak en genoeg hout is voorsien vir die koue wintersaande. Lieflike uitsig oor die berge.

Mari-lu R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lu R

Lekker koud, maar genoeg kaggels om by warm te word.

Ons het slegs een nag oorgebly. Ons het baie lekker gebly al was dit vreeslik koud. Die omgewing is prentjiemooi.

Willy S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy S

Peaceful and serene.

Another wonderful farm experience with fantastic views of Maluti Mountains from the stoep.

Ilse R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse R

Heerlike verblyf in die Rhodes-omgewing!

Die kaggel maak die huisie heerlik warm. Dit is ten volle toegerus. Ons het heerlik daar gebly.

Daniel G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel G

Nice place when first looking at it, problems only noticeable when staying over.

Nice rooms, clean setup. Have to pay extra for firewood which lasts a max of 2 hours with the only heater being a woodburner and there is also rodents in roof making it difficult to fall asleep.

Arthur G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur G

Mooi omgewing.

Hoekom bied gastehuise net TV-kanale wat niemand na kyk nie?

Ferdinand D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdinand D

Heerlik. Ongelooflike omgewing.

Het oor Naude's Nek in die sneeu gery. Dit was 'n belewenis. Het baie hulp gehad met reëlings t.o.v. bergpasse, wat is toeganklik en wat nie. Heerlik gekuier.

Christel R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christel R

Baie lekker gebly.

Pragtige omgewing, vriendelike gasheer en gasvrou. Baie netjiese, ruim eenheid wat goed toegerus is.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Wim K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wim K

Verras deur sterreprag.

Hoewel ons nie veel tyd op die plaas spandeer het nie, was die verblyf vir ons goed genoeg vir die doel waarvoor ons dit bespreek het, aangesien ons heelwat deur die dag gereis het. Kinmel is toegerus met alles wat nodig is en ons het baie lekker warm geslaap tydens hierdie besonderse koue tyd op 'n baie gemaklike bed. Ons kon met ons terugkeer van ons daguitstappies rondstap op die plaas en die besonderse vars lug en skape met hul nuwe lammertjies geniet. Een aand het ons gedink dis ligte wat aangelaat is toe die helder skyn van sterre en skrefie maan by die venster in skyn. Wat 'n belewenis was dit nie om daardie prag wat lank verlore is vir ons stadsmense, te beskou.

Arndt A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arndt A

Good location to overnight before heading up to Tiffindel.

See stars.

Bernard B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard B

Fantasties.

Kan Kinmel enige tyd aanbeveel.

Dalene S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S

Uitstekende waarde vir geld en beslis aan te beveel.

Kinmel Guest Farm is 'n juweel in 'n pragtige omgewing. Die eienaar was baie vriendelik en gasvry en ons het sommer dadelik welkom gevoel. Die akkommodasie het ook ons verwagtinge oortref. Dit is ruim en goed toegerus en alles was skoon en netjies. Ons het heerlik gekuier op die ruim stoep en het verder die pragtige omgewing te voet en ook per voertuig verken. Die paaie is soms baie rof so dit is definitief aan te beveel om van 'n 4x4 voertuig gebruik te maak, maar die omgewing is asemrowend mooi en die mense is baie vriendelik. Die lieflike, historiese dorpie. Rhodes, is natuurlik ook net 'n klipgooi weg en beslis 'n besoek werd. Ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis weer daar bly.

Richard L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Richard L

Excellent stay, very comfortable and good facilities.

A great place to stay in very comfortable accommodation with friendly hosts, great views and good fishing, when the rivers are not flooding!

Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Laetitia V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V

Puik.

Uitstekende verblyf. Ons moes 'n paar keer veranderinge aan ons getalle maak en die eienaar het uit sy pad gegaan ons almal te akkommodeer. Plek is netjies en skoon. Het aan al ons behoeftes voldoen en sal definitief vorentoe weer van hulle diens gebruik maak.

Inez M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inez M

Fantasies, wonderlik, lekker kaggel, rustige atmosfeer.

Sien sterre.

Rowan B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rowan B

Was very nice.

Kids had an awesome time. Never asked to watch TV or play their tabs. Were feeding lambs/milking cows then hiking and fishing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was baie lekker.

Die kinders het 'n baie lekker tyd gehad. Hulle nooit gevra om TV te kyk of met hul tablets te speel nie. Hulle het die lammers gevoer, die koeie gemelk, toe gaan stap en visgevang.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bessie C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bessie C

Gerieflik naby aan Rhodes, maar rustig op 'n plaas.

Vriendelike mense, genoeg spasie gemeng met skape wat blêr en rustig rondwei.

Albert J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert J

Lekker.

Sien die sterre.

Johan B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Rustig en pragtig.

Die rustigheid van die plaas-atmosfeer en vriendelike boere sal jou siel rus gee.

Elizna V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna V

Gemaklike, netjiese verblyf op 'n plaas net buite Rhodes op pad na Naudesnek.

Die kaggel is 'n pluspunt! Vriendelike gasheer wat baie behulpsaam is. Ek is bly ons het op Kinmel gebly en was glad nie spyt dat ons nie in die dorp gebly het nie, want dis baie ruim op die plaas met pragtige uitsig. Sal weer daar bly, al was ons net 2 is dit ideaal vir 'n lekker groep mense ook aangesien die braai-area oorgenoeg spasie het.

Noelien D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelien D

Lekker is nie die woord nie!

Dit is dié plek om oor te slaap. My kindertjies het die plaaskuier geniet en wou nie terug Gauteng toe kom nie. Vriendelike, opregte eienaars. Oom Willem en Tannie Wilma, baie dankie dat ons op julle juweel kon rus!

Lynette P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

A welcoming place in the most beautiful surroundings.

We enjoyed our stay at Kinmel very much, the owners are very hospitable, the accommodation is excellent and the setting is beautiful. The drive over Naude's Nek and to Tiffendell was challenging but so worth it. We saw a very beautiful part of our country.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het baie tuis gevoel en die omgewing is pragtig.

Ons het ons tydjie by Kinmel baie geniet. Die eienaars is gasvry, die akkommodasie is puik en die omgewing is asemrowend. Die pad oor Naude's Nek na Tiffendell was 'n uitdaging, maar dit was definitief die moeite werd! Ons het 'n baie mooi deel van die land gesien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jurie M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie M

Rustig en stil.by ideale gasheer en gasvrou.

Oornagverblyf was rustig en stil op mooi plaas met mooi kort staproetes. Willem en Wilma ideale gasheer en gasvrou wat jou tuis lat voel.

Hester H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester H

Aangename plek met aangename mense.

Willem en Wilna het ons vriendelik ontvang alhoewel ons later as beplan daar gekom het. Die huis was baie netjies en gerieflik. Vir toekomstige kuiergaste daar - onthou net die slaapplekke is almal bo en daar is nogal steil trappe. Baie dankie - ons het heerlik gekuier en hoop om weer eendag terug te gaan!

Mias S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mias S

Rustigheid van 'n plaas.

Dit was vrek koud en ons het net een nag oorgeslaap, maar het warm geslaap en kon vuurmaak as ons wou. Ek het gehou van die merino's wat in lamtyd om ons geslaap het! Het hulle nie eens gehoor deur die nag nie ... baie rustig!

Marius D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Baie lekker wegbreek!

Sal weer terugkom om stilte en kaggel te geniet. Nogmals dankie!

Marelise T - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise T

Netjies, skoon en gemaklik. Glad nie koud gekry nie!

Heerlik, gemaklike verblyf vanwaar ons daagliks na Tiffendel kon reis. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Let wel t.o.v. huis en verblyf... nie kos nie. Gasvrou het ekstra myl gestap om ons ekstra nag te kon akkommodeer. Kan met gemak aanbeveel.

Fay V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fay V

Hier kan 'n mens rus!

Ons het so lekker op die plaas gebly. As jy 'n plekkie soek om regtig te rus is Kinmel die plek!

Adele C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele C

Gemaklik.

Ons het lekker gekuier. Die plek was netjies en skoon. Ons het geen klagtes nie. Die kaggel in die sitkamer was die beste, want elke aand het ons voor die vuurtjie gesit en gesels.

Elette D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elette D

Ons was in Rhodes vir `n troue.

Dit was `n onvergeetlike ervaring. Rhodes is `n ongelooflike plek.

Jors J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jors J

Baie geniet ─ ek gee nie sommer 5 sterre nie! Bespreking en betaling was gemaklik en ek het meer gekry as verwag.

Baie positief ervaar en sal met vrymoedigheid weer van LekkeSlaap en Kinmel gebruik maak. Eienaar was besonders vriendelik en behulpsaam.

Faan V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan V

Gerieflik, warm met pragtige uitsig.

Buite het nog afronding nodig. Inligting oor omgewing was kosbaar.

Morne V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne V

Die stilte geniet en ook die sneeu.

Sal dit beslis vir vriende en familie aanbeveel.

Henning V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Henning V

Heerlike gasteplaas, goeie verblyf, gawe mense .

Die gasteplaas is net buite Rhodes en pragtig geleë. Die omringende berge en natuurskoon maak daarvan 'n spesiale plek. Baie ruimte vir kinders om te baljaar!

Ivan J - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan J

Gasvry, netjies en skoon.

Die grondpad na Rhodes is nie baie goed nie, maar ons het heerlik gekuier op die plaas.

Karl V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl V

Dit was heerlik en pragtig.

Daar is nie 'n vulstasie of outobank op Rhodes nie. Dit sal goed wees om voornemende gaste te waarsku.

Augi A - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Augi A

Heerlik!

Gul ontvangs, pragtige uitsig, netjies, skoon en goed toegeruste plek.

Ena C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ena C

'n Pragtige omgewing!

Die woonvertrek en kombuis is ruim, maar slaapkamers voel ingedruk. Die badkamers is ruim. Alles was skoon en ons het lekker geslaap.

Thys B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thys B

Asemrowende deel van ons land.

Uitstekend geleë om die omgewing te verken, veral die passe. Kamers op boonste vlak is netjies maar klein. (Lang mense sukkel bietjie met die skuins plafon en die mure is maar dun). Die res van die kothuis was goed en ons het ten spyte van die klein probleme baie lekker gebly. Die kaggel is 'n wenner en het die plek goed warm gemaak. Die skape wat in groot getalle gelam het was 'n besonderse ervaring!

Mireille P - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mireille P

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Brian V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Brian V

Slaapkamers en boonste badkamer baie beknop, trappe baie steil en matrasse deurgeslaap.

Mooi uitsig oor berge, maar slaapkamers en boonste badkamer baie beknop en trappe baie steil. Lekker groot onderdakstoep met braai.

Jeff M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff M

Beautiful area, lovely spacious cottage, helpful owners

The countryside around Rhodes is spectacular. We wish we had been able to arrive earlier so that we could have done one of the walks described in the well presented information brochure in the cottage. The cottage is beautiful, spacious, comfortable and clean. The owners were friendly and gave helpful advice about which route we should take when we left the following morning.

Jeanette V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Ons kan niks negatiefs sê nie - alles was in orde en skoon.

Ons sal beslis weer daar gaan oorbly. Ons was al 'n paar keer in Rhodes en het toe op ander plekke gebly, maar sal in die toekoms weer by Kinmel oorbly.

Martin N - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin N

Dit is 'n baie bekostigbare lodge wat jou alles bied wat jy nodig het.

Ek sal hierdie lodge met sy vreedsame atmosfeer regtig aanbeveel vir enigiemand wat wil oornag of selfs langer wil bly. As jy stilte in die natuur verlang, dan is Kinmel die plek vir jou.

Ken H - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ken H

Lovely Guets Farm

Nice people, beautiful area. From KZN area, and recommend you do not take Naudes Nek pass. Took us 4hrs to travel 90km. Would've been fun in a 4x4.

Vanaf R600
R600 R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kinmel-plaas, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA188d8480bb91c23384af9148d7a9e5f433bae4a51211c7f389d64609784b0771a0aca02c8810723195d57a5b0fc9e56192f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R480 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 Farm Kinmel Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.790373162158 27.977414131165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang