+29

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

A refundable breakage deposit of R1 000 is payable directly to the property.

Huisreëls

Koopkrag word gebruik en as dit op is, moet gaste nuwe eenhede koop.
Gaste moet asb. hulle eie handdoeke en swemhanddoeke saambring.
Moet asb. geen warm as in die veld strooi nie aangesien die veld baie droog is en dit 'n hoë brandgevaar is. Moet ook asb. nie stompies in die veld gooi nie.
Geen kinders mag alleen by die swembad gelos word nie. Die swembad word op eie risiko gebruik onder die toesig van volwassenes.
Geen rook of vape word in die huis toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1555 Volstruis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4af783b262bf6bbf6d932b584c82f046cd50d067e765a9ae6a18156ca3dbeebf1cf72c272a3987cbe431fbfd44404a6aa067?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1555 Volstruis Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.34767534556 31.759745363027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang