Kirrin Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdestraat 74, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kirrin Cottage bied gerieflike verblyf in Benoni en is 10 minute se ry vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe. Dit is net 4 minute se stap vanaf die Northmead Square-winkelsentrum met verskeie restaurante en winkels. Hierdie kothuis maak ook van sonkrag gebruik om ononderbroke kragtoevoer tydens kragonderbrekings te verseker.
Dié eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank in die sitarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is gemaklike rusbanke en gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en word 24 uur per dag deur sekuriteitsmaatreëls gekontroleer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Grace Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Derdestraat 74, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink Kirrin Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdestraat 74, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng