LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kismet Farm | LekkeSlaap
+8

Kismet Farm

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Kismet Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Karla F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla F

Wonderlike plek!

Dit is 'n wonderlike plek om oor te bly! Dit is pragtig, netjies, rustig en die eienaars is ongelooflik vriendelik en behulpsaam! Ek beveel Kismet Farm vir almal aan. Ons sal enige tyd weer daar oorbly!

Sarel V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V
Gesin met klein kinders

Baie nice en stunning plek.

Ek slaap redelik by verskillende gastehuise en tot nou toe was Kismet Farm tops, veral gesien in die prys wat jy betaal, sal enige tyd weer hier oorslaap.

Ilze B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B
Saam met vriende

Hartsmense wat jou laat tuis voel. Ongelooflik!

Dis voorwaar 'n wonderlike ervaring. 'n Huis weg van jou huis. Die mense is vreeslik gasvry, ware hartsmense wat jou van die eerste oomblik af laat tuis voel. Rustige stil atmosfeer, met ongelooflike uitsig. 'n Moet op elke person se lysie.

Debbie Y - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie Y
Enkelreisiger

Dit was rustig en waarde vir geld.

Kismet farm is naby Krugersdorp en waarde vir geld. Mense is baie vriendelik en die kos was goed. Sal weer daar oorbly ek het dit baie geniet en veilig gevoel.

Kismet Farm's terugvoer

Baie dankie.

Kismet Farm
Marita D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was rustig, perseel is veilig en is goed ingerig en geriewe was netjies en skoon.

Kismet farm het ons tegemoetgekom om ons vroeër te kon laat ingaan. Ons was baie vriendelik en gasvry ontvang. Die suite was baie ruim, baie goed ingerig en kraakvars skoon. Ons het 'n heerlike verblyf gehad en kan Kismet Farm regtig aanbeveel. Ons sal beslis Kismet Farms weer gebruik as ons net bietjie wil wegbreek.

Kismet Farm's terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie

Kismet Farm
Bernadett J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadett J
Saam met vriende

Heerlike plaasatmosfeer.

Netjiese, skoon, veilige plek met goeie geriewe.

Kismet Farm's terugvoer

Thank you for your lovely review.
Kind regards,
Kismet Farm

Kismet Farm
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lakeview-rylaan 165, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZu5XuH7Ds0kkty0AQ3I4HaiVNboh0iBbuGy1RaXiIoLBCal9Hk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 165 Lakeview Drive Rietfontein 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.035268125001 27.893225041087
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!