6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Lakeside Drive, Trails End Private Estate, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Klein Geluk is 'n selfsorg-vakansiehuis op Trails End Estate in Sedgefield in die Wes-Kaap. Hierdie verblyf is perfek vir vriende en familie wat op soek is na ontspannende verblyf om hul vakansie te geniet.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele en 'n etenstafel. Die leefareas lei na die balkon met 'n etenstafel en braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en direkte toegang tot die Swartvleidam. Hierdie verblyf is naby Sedgefield waar gaste winkels, restaurante en strande kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Lakeside Drive, Trails End Private Estate, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
- Gaste dink Klein Geluk het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Lakeside Drive, Trails End Private Estate, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang