Klein Karoo Olive Farm Manor House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 700 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Klein Karoo Olive Farm Manor House is 7 km vanaf die R62 en is 'n selfsorgplaashuis wat in Buffelsdrift, Ladismith geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek saam met familie en vriende wat deur 'n rustige atmosfeer omring word en 'n swembad het.
Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Daar is nog 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort.
Die ruim leefarea beskik oor 'n stylvolle en rustieke kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n tafel toegerus is. Die knus sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek.
Daar is 'n oopplan-kunsateljee langs die huis. Hierdie huis spog met 2 stoepe aan die voorkant wat gemaklike sitplek en 'n uitsig oor die omliggende platteland het. Aan die agterkant van die huis is 'n derde stoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai. Dié stoep lei na 'n groot tuin met 'n swembad, sonstoele en 'n boma.
Slaapplek
’n Bespreking by Klein Karoo Olive Farm Manor House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Lisa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom