LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24
Selfsorg in Centurion

Klein Kompas   Prime picks icon.

Prime picks icon.

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Kompas Road, Pierre van Ryneveld Park, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Klein Kompas is in Pierre van Ryneveld, Centurion. Dit is ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige en gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Die woonstel is naby die R21 en net 38 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, met maklike toegang tot die N1.

Die ruim woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, lugbraaier, mikrogolf, oond, breekware, eetgerei en 'n koffiemasjien, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het sitplek vir 3 gaste. Die leefarea het 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, Netflix, Showmax en ander stroomdienste. Gaste moet asb. hul eie aanmeldbesonderhede gebruik. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek word in 'n motorhuis voorsien. Nabygeleë besienswaardighede sluit Menlyn Park, Time Square Casino, Irene Village Mall, die Jan Smuts Huismuseum en Rietvleidam in.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jean N
Saam met lewensmaat
5.0
Ons beste verblyf ooit in Suid-Afrika. Jul plek is absoluut ’n juweel. Gasvryheid is tops. Tuine pragtig en veilig. Agtertuin waar lekker gekuier en o...
Sien meer
Sep 2026
Melanie D
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, rustig, gerieflik. Skoon en netjiese plekkie. Baie lekker gebly.
Sep 2026
Gerhard B
5.0
Dit is voortreflik met al die nodige toerusting. Baie tevrede. Baie netjies, aangenaam en veilig.
Jul 2026
Grant M
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. Quiet, comfortable, clean, well maintained.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Leonie R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik & veilig. Baie gerieflik & lekker gebly. Sal weer daar bly.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 3 Kompas Road, Pierre van Ryneveld Park, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Klein Kompas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Kompas Road, Pierre van Ryneveld Park, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf77ed612b18da7d47aaf73e37c4e57276eeb1dfcd98ee1ee79cc491b7c725cba3e10010712019df22ad31cce6bcadc685dc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 3 Kompas Road Pierre van Ryneveld Park 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.8355869 28.2452448
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang