Klein Morgenster B&B
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesstraat 2, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Klein Morgenster B&B is in Observatory in Johannesburg geleë. Dié woonbuurt is die tuiste van Observatory Gholfbaan, die oudste gholfbaan in Johannesburg, en net 'n kort entjie se ry van die bekende skole St John's College, King Edward, en Rhodean af.
Dié tweeslaapkamer-eenheid beskik oor 'n stylvol ingerigte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n platskerm-TV en DStv. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang.
Ons bied ook gratis WiFi en daar is 'n kragopwekker wat verseker dat gaste nie verontrief word nie. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. 'n Kontinentale ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Veilige parkeerplek is beskikbaar so jy hoef jou nie oor jou motor te bekommer nie.
Klein Morgenster B&B is sentraal geleë tot Johannesburg se vermaak-area, verskeie winkelsentrums en 'n hele rits oorspronklike restaurante!
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Ruth Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Wesstraat 2, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Gaste dink Klein Morgenster B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Observatory Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesstraat 2, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng