+58
Selfsorg in Modimolle

Klein Paradys Guest Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 323 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Helena K
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Ons het baie lekker gekamp onder die bome. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die ablusiegeriewe is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebogo S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

It was good. It was a beautiful stay we enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige omgewing met die pragtigste ablusieblokke ooit! Dis 'n pragtige kampeerterrein met die mooiste ablusieblokke wat ek nog gesien het. Die badkamers en opwasareas is altyd skoon. Daar is baie bome vir koelte en die kampeer staanplekke is redelik gelyk. Die atmosfeer is rustig. Selfoonsein is nie so goed nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah-ann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Always a pleasure. We have stayed at Klein Paradys multiple times in different units/camping and we always have a great time. It's the perfect place for small kids. I do, however, recommend updating the accommodation a touch. Our bed in Bospatrys was quite uncomfortable and the bedding definitely needs an update. Sheets don't quite fit, etc. The house needs a very good deep clean. The thatch obviously makes it difficult; however, there are droppings in the corners and under the couch was shocking (we had to double check we didn't lose any small toys). A few more things could be added to the kitchen, e.g. a serving bowl or two and some more cutlery options. The jungle gym needs a good coat of paint and upgrade. Please also do daily check-ins on the wasps. There was a massive nest on the wooden jungle gym and on the other one. Super dangerous. Other than that, we always love our stay and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia V
Kort verblyf
4.4
Jan 2026

Comfortable, relaxing, quiet. This was our second time visiting, and we enjoyed it so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Bietjie teleurgesteld maar tog lekker. Ons kan nie kla oor die chalet self nie - dit was skoon en netjies. Die beddens en kussings was fantasties! Toe ons daar aankom, het ons na 'n ander eenheid geskuif, aangesien dit bietjie 'fancier' is, was dieselfde prys, en was nie bespreek nie. Dus is my terugvoer oor Bosparadys en nie die Kliphuis nie. Daar was wel baie perdeby neste rondom die grasdak by die kombuis deur asook buite die kamers. Dit was moeilik om in die bietjie koelte onder die grasdak te ontspan a.g.v. die perdebye, maar ons het toe nou maar ons vakansie oefening ingekry deur hulle te 'dodge'. Die games room was nie regtig bruikbaar nie - lanklaas skoongemaak of gebruik (bietjie vervalle). Die pooltafel het nie balle gehad nie. Ek het juis die plek gekies agv die aktiwiteite vir ons tienerseuns. Needless to say, ons kon toe glad nie daarvan gebruik maak nie. Nietemin het ons die naweek geniet en die beste gemaak van die bietjie rus wat ons ingekry het. Sal weer besoek as daar meer moeite gedoen word met die aktiwiteite.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jay-Dee K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2026

Vervelig. Geen moeite word gedoen vir oujaar, alhoewel die plek fasiliteite het daarvoor. Geen moeite t.o.v. kinders en instandhouding. Hul verhuur deur die jaar aan besigheid en dus gaan vakansiegeriewe agteruit.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Yvonne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker uit gerus, het die warm swembad geniet. Het baie lekker gebly. Het sommer nog 'n aand oor geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus N
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Friendly people and a warm welcome. Was baie lekker rustige atmosfeer en natuur skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 323

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 282
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 282
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 282
per nag (plek vir 4)
Bespreek

33 Eersbewoon Road, Nylstroom, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 216 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYzQ4MzIxLTU3NWItNDE2Mi1iZWJhLTQ5NGVhODU2NDM1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R282 per nag (plek vir 4) 323 5 1 5 33 Eersbewoon Road Nylstroom 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.785713888777 28.402813970965
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang