LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klein Paradys Guest Farm | LekkeSlaap
+40

Klein Paradys Guest Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kampeerterrein
Selfsorg.
Kampeer Chalet
Selfsorg.
Hout Chalets
Selfsorg.
Bos Chalets
Selfsorg.
Hout Bos Chalet
Selfsorg.
4 Slaapplek
Selfsorg.
Klip Chalet
Selfsorg.
6 Slaapplek
Selfsorg.
Plaashuis
Selfsorg.
Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb hul eie swemhanddoeke saambring.

Troeteldiere is welkom by die kampplekke, mits dit vooraf met die instansie gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 212 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Eerstebewoon-weg 33, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYzQ4MzIxLTU3NWItNDE2Mi1iZWJhLTQ5NGVhODU2NDM1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200  per nag(plek vir 4) 153 5 1 5 33 Eersbewoon Road Nylstroom 0510 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 12:00 -24.785713888777 28.402813970965
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!