2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 61 van Coller Street, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Klein Windhoek Garden Apartment is 'n pragtige selfsorg-tuinwoonstel met sy eie ingang op 'n privaat erf. Die woonstel het 'n goeie ligging in Klein Windhoek, naby verskeie winkels, malls en restaurante. Dit is ideaal vir sakereisigers, of vir enkelreisigers en paartjies wat die omgewing wil verken.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n dubbelwasbak.
Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien en broodrooster in. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4, en gemaklike rusbanke in die sitarea.
Die leefarea lei na 'n lieflike dek met 'n tafel en stoele tussen die natuurlike woestyntuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Truda Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 61 van Coller Street, Windhoek, Khomas
- Gaste dink Klein Windhoek Garden Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 van Coller Street, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang