+66

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Charmaine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Was baie naby aan die hospitaal, waar ons wou uitkom sonder om te sukkel. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Home away from home. Xavier and staff were very accommodating and the place gave the home vibe. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Rustig en ontspanend. Wat 'n fantastiese plekkie met die beste gasheer moontlik. Hulle gaan regtig uit hul pad uit om aan al jou behoeftes te voldoen. Xavier is 'n yster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie dankie vir 'n heerlike naweek weg van die huis, sien julle weer. Ons het heerlik oorgebly en dit was presies wat ons wou hê. Ons het warm geslaap, lekker gebraai en ons viervoet kinders het saam gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zane V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Felt like home. Great, friendly. Felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Awesomeness. Ons wil vir Xavier baie dankie sê vir hulle gasvryheid, ons so welkom laat voel. Vreeslik baie dankie. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie K
1 nag
5.0
Jun 2026

Geen probleme ervaar nie. Baie lekker gekuier. Veilige parkering. Vriendelike personeel. Netjiese, skoon eenhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons was baie vriendelik ontvang en die gasheer het ons gevra of ons iets nodig het. Ja, alles was gerieflik en die gasheer was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Lekker plek. Lekker plek om te bly en kuier. Eienaars gaan uit hul pad om jou gemaklik te laat voel. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Xavier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 4)
Bespreek

655 Killick Avenue, Les Marais, Pretoria, 0084, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf97171e215da5dafd9e1ee36f38c85c6b6965693563aeda3ce9ce577cc27d686470ae3f06f6c2ca1cedc3fad5a121649b617?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 4) 91 5 1 5 655 Killick Avenue Les Marais 0084 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.710204392892 28.19055239127

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang