Kleinbrand

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kleinbrand is op 'n plaas 16 km buite De Aar en 40 km vanaf Britstown op die N10 geleë.

Dié gasteplaas bied 2 kamers en elke kamer het 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgebakte beskuit, 'n yskas en mikrogolf.

Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kleinbrand gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]