Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Hou asseblief die eenheid netjies en skoon tydens verblyf.
Indien skoonmaakdienste benodig word, kan dit teen ekstra koste gereël word.
Rook in die eenheid is verbode.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie. Gaste word egter toegelaat om 'n braai saam met vriende te geniet.
Geraas moet asseblief tussen 22:00 en 07:00 van Maandag tot Sondag beperk word.
Maak asseblief seker dat alle deure en vensters gesluit is wanneer gaste die eenheid verlaat.
Kinders en honde moet te alle tye onder volwasse toesig wees. Gaste is verantwoordelik vir die veiligheid en sekuriteit van hul kinders en honde.
Gaste moet verseker dat alle besoekers ook by die huisreëls hou.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Hartenbos Street, Fraaiuitsig, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang