Kleine Eike Farm Cottages
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R406, Kleine Eike Estate, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kleine Eike Farm Cottages bied selfsorgverblyf op 'n werkende vrugteplaas, sowat 12 km vanaf Greyton. Hierdie rustige plaas is perfek vir 'n ontspanne wegbreek, geleë te midde van die natuur en langs die Riviersonderendrivier geleë, en bied 'n stil toevlugsoord met maklike toegang tot die bekoring van Greyton.
Verblyf is beskikbaar in 6 selfsorgkothuise wat oor die pragtige Riviersonderendberge uitkyk. Die kothuise is gerieflik naby mekaar geleë, wat dit 'n ideale wegbreek vir familie en vriende maak. Elke kothuis beskik oor gemaklike beddens en en suite-badkamers, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Die eenhede sluit ook 'n goed toegeruste kombuisie, sitarea en eetarea in, en elkeen maak oop op 'n onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe.
Gaste kan die plaas verken, rustige stap- of fietsritte deur die boorde geniet en die vriendelike plaasdiere langs die pad groet. Swem, buise en langs die rivier af dryf is ook beskikbaar vir almal om te geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kayli Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- R406, Kleine Eike Estate, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleine Eike Farm Cottages het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R406, Kleine Eike Estate, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang