Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinhuisie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Manda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Kleinhuisie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Belinda T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda T
Gesin met klein kinders

Baie lekker vir kindergesin tewoon.

Ek sal Kleinhuisie enige tyd aanbeveel. Het lekker gebly en my 2-jarige was veilig binne en buite te kon beweeg. Lekker op die lagoon en see uitgekyk en 'n rustige atmosfeer om ons. Die mense wat daar woon is baie vriendelik ook. Alles was ook beskikbaar wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noreen P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noreen P

Dit was lekker.

Ons verblyf by Kleinhuisie was lekker. Die plek was mooi skoon en dit is loopafstand van die strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica R
Gesin met tieners

Skoon en rustige omgewing.

Pragtige en rustige omgewing. Huisie het alles wat mens nodig het. Strand en meer is pragtig skoon. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beaulah D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beaulah D
Gesin met tieners

Rustig en ontspanne.

Rustige omgewing met 'n pragtige uitsig. Huisie het alles wat mens nodig het. Gerieflike stapafstand na see. Die inverter is baie gerieflik tydens beurtkrag. Paadjie na huis mag dalk moeilik wees vir lae voertuie, maar nie onbegaanbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant but nicely quiet.

Could do with a small convenience store.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinhuisie se terugvoer

Thank you for the feedback. They are busy building a small convenience store and coffee shop close to the beach. Walking distance from Die Kleinhuisie

Kleinhuisie
Antonie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V
Gesin met klein kinders

Heerlike strand vir kinders. huisie het als wat nodig is tot 'n inverter vir load shedding.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinhuisie se terugvoer

Baie dankie Antonie, waardeer die goeie terugvoering. Hoop om julle kom hou weer vakansie.

Kleinhuisie
Jaqueline T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqueline T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was perfect and relaxing.

Everything you needed was available, not too far from shops and the view of both river and ocean was relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinhuisie se terugvoer

Thank you for the feedback.

Kleinhuisie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glen Eden Estate, Glen Eden, 4680, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff099595c967766994814fc485d84e1f58694d946bb75780a330b82b03430048a0ffcd8bf636598a116890f627e6944e1372?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Glen Eden Estate Glen Eden 4680 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.885901982139 28.088725542753
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem