Kleinkloof Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Dan S - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing in style.
Sharon J - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Janine W - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike wegbreuk.
Salome W - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Richard S - Okt 2023
Algehele gradering
Stunning location.
Kay F - Sep 2023
Algehele gradering
Mooi en lekker.
Jolize V - Jul 2023
Algehele gradering
Verruklike natuurskoon.
Hanlie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlik. So bly ek het die plek ontdek!
Joel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Relax in nature.
Emma K - Feb 2023
Algehele gradering
'n Beeldskone stadswegbreek.
Mione L - Jan 2023
Algehele gradering
'n Heerlike natuurryke en ontspanne ontsnap uit die stad.
Dawid D - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik stil en privaat. Ek sal beslis weer gaan.
Francois R - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful, quiet and just flippen amazing.
Daneel E - Des 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Teru A - Aug 2022
Algehele gradering
What a beautiful little getaway so close to Cape Town. We stayed at the lovely quaint Leccino Cottage and loved our stay there.
Lees meerCiska J - Jul 2022
Algehele gradering
Baie mooi en rustige wegbreekplek.
Simone G - Jun 2022
Algehele gradering
Idyllic hideaway, restful, quiet and cozy!
Lees meerSally C - Mei 2022
Algehele gradering
Peace and quiet.
Deidre B - Apr 2022
Algehele gradering
So peaceful, definitely recommended for some peace and quiet.
Zahn R - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut rustig en beeldskoon!
Günther J - Des 2021
Algehele gradering
Absolutely serene.
Lees meerChristopher D - Nov 2021
Algehele gradering
Tranquil
Angelo H - Nov 2021
Algehele gradering
Magical and breathtaking views.
Freshmark S - Aug 2021
Algehele gradering
Dit is 'n baie mooi ligging en deel van die land. Maar daar was 'n paar klein dinge wat wel gepla het. .
Timothy K - Jul 2021
Algehele gradering
Relaxing, private, beautiful views, great 5 km trail walk, warm fire. Would definitely go back again.
Francois B - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Lizel K - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig en waarde vir geld.
Alexandra D - Mrt 2021
Algehele gradering
Sublimely relaxing retreat!
Lees meerDivan S - Feb 2021
Algehele gradering
Wat jy sien is nie noodwendig wat jy kry nie.
Lees meerKate H - Feb 2021
Algehele gradering
Best kept secret!
Monique L - Jan 2021
Algehele gradering
Ideal for a group of friends, stunning home! The pool is eco, which might not be ideal for everyone but really nice for cool down!
Amelia V - Des 2020
Algehele gradering
Tranquil little heaven.
Louret O - Aug 2020
Algehele gradering
Natuurskone plaas.
Maryke O - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie in asemrowende omgewing.
Hendrik S - Mrt 2020
Algehele gradering
Peaceful farm setting... Dogs loved the daily walks on the mountain trails.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vreedsame plaas. Honde was mal oor die daaglikse stappies op die bergroetes.
Great plek om te ontspan vir 'n paar dae.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Arina P - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig.
Kleinkloof Farm se terugvoer
Dit is die 1ste keer dat ons n klagte kry omdat daar nie n herlaaibare lig in die eenheid is nie. Die meeste mense geniet die rustigheid van die stilte gekombineer met die romantiese kerslig wanneer daar beurtkrag onder breeking is maar ek neem kennis van u opmerking en sal sorg dat daar n herlaaibare lig in elke eenheid is vir die gene wat dit wil gebruik.
Sover dit die WIFI en selfoon ontvangs aan betref word dit nie aangebied nie soos aan gedui in die "facilities and services on site" gedeelte van die webwerf waar die besprekings gedoen word.
Mariska D - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik en rustig!
Tertius K - Des 2019
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Andrew O - Nov 2019
Algehele gradering
Relaxing, peaceful and picturesque.
James S - Okt 2019
Algehele gradering
Beautiful, relaxing intimate space.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig, ontspanne, intieme spasie.
Die kothuis bied 'n wonderlike wegbreekplek vir 'n stil, ontspanne naweek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tracey-lee P - Sep 2019
Algehele gradering
Spotlessly clean with stunning views.
Riana R - Sep 2019
Algehele gradering
'n Rustige plekkie met besonderse uitsig.
Dewald G - Sep 2019
Algehele gradering
Nice.
Diedre C - Aug 2019
Algehele gradering
Lovely setting, kitchen and bathroom a disappointment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike ligging, kombuis en badkamer was 'n teleurstelling.
Naby die natuur, wonderlike voëllewe, die houtstoof maak die kothuis lekker warm en knus. Die kombuis en badkamer was 'n bietjie té rustiek. Alhoewel ons gashere se eko-vriendelikheid prysenswaardig is, dink ek nie dis gerieflike om dit op gaste te forseer tydens 'n wegbreek nie (bv. geen mikrogolf en verwarrende herwinningsdromme).
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pieter N - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlike sereniteit.
Desiree N - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige ligging, netjiese eenhede
Lalla L - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjiese verblyf in pragtige omgewing.
Riana P - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful setting, relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige omgewing, ontspannend.
Fantastiese verblyf gehad. Die omgewing is absoluut fantasties en ons kan regtig ontspan. Ons kothuis was die perfekte grootte en ons het albei saans buite by die braai gesit. Net 'n paar voorstelle: buitelig by die braai-area; laaikas in die slaapkamer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lindy R - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek!
Jcc M - Jul 2019
Algehele gradering
Was heerlik, gasheer baie behulpsaam en swart kat fantasties, awesome plek.
Lauren M - Jun 2019
Algehele gradering
Style and comfort nestled against the Piketberg.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Styl en gerief teen die Piketberg.
Dit is 'n plek met smaak, mediterreense dekor en die mooiste uitsig. Daar is ook 'n kat met karakter wat saam met ons gaan stap het, en gehelp het om 'n koue, reënerige nag warmer te maak. Dit was wonderlik om in so 'n goed toegeruste kombuis te kook. Aspekte van ons bespreking het verkeerd geloop (ons het afsonderlike beddens vir ons seuns nodig gehad), maar die personeel het grootliks probeer om dit reg te stel en om verskoning gevra.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Rika D - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier, lieflike plek.
Paul V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker by Kleinkloof gebly.
Marlene V - Jun 2018
Algehele gradering
Dit het ons drome heeltemal oortref.
Kleinkloof Farm se terugvoer
Hi Marlene,
Baie dankie vir die positiewe resensie! Hoop ons sien julle weer Augustus.
Groete,
Jaco
Nelia M - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige, rustige wegbreek!
Marnus D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en mooi. Baie vriendelike personeel.
Beate S - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker.
Kleinkloof Farm se terugvoer
Hi Beate, baie dankie vir jou terug voering, ons waardeur dit. Ons is besig met beplanning rakende stap roetes te Kleinkloof plaas en ook naby gelee roetes. Die beddegoed sal ek nagaan, daar is n paar stelle vir elke eenhuid wat deur roteer na skoon maak sessies so ek sal beslis gaan ondersoek instel.
Hoop ons sien julle gou weer, vriendelike groete,
Jaco
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenebrug Plaas 153, Erfdeel 4, 15 km vanaf Piketberg, 7320, Wes-Kaap