LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kleinmond Panorama | LekkeSlaap
+49

Kleinmond Panorama

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonstraat 7, Kleinmond, Hermanus, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R475 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kleinmond Panorama bied volledig toegeruste selfsorgwoonstelle in die rustige kusdorpie, Kleinmond. Dis versteek tussen ruwe berge en die see. Kleinmond Panorama bied 180°-uitsigte oor die strand, strandmeer en op die berge.

Verblyf is beskikbaar in verskeie aparte eenhede. Kabeljou is op die grondverdieping en is rolstoel-vriendelik. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis met 'n toonbank. Verder is daar 'n oopplan-leefarea met 'n platskerm-TV en 'n ongeboude braai op die onderdak stoep. Die Kingklip-eenheid is identies aan die Kabeljou-eenheid.

Steenbras is op die eerste verdieping en het is 'n privaat woonstel met 'n tuin en braaigeriewe. Daar is 2 slapakamers, 1 badkamer en 'n kombuis met 'n toonbank. Verder is daar 'n oopplan-leefarea met 'n etenstafel vir 4 en 'n platskerm-TV. Daar is 'n see-uitsig vanaf die leefarea en 'n uitsig op die berge vanaf die kamers wat na noord front.

Perlemoen het 'n binnebraai met skuifdeure wat na 'n patio lei, platskerm-TV met DStv, 'n kroeg, etenstafel vir 8, 'n speletjies-tafel vir 4 en 'n sitarea, alles oopplan. Daar is 3 slaapkamers; die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, 'n privaat patio, koningingrootte-bed, lugversorging, radio en CD-speler. Die ander 2 slaapkamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en 'n gedeelde badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, yskas-vrieskas langs mekaar, mikrogolfoond en aparte opwasgeriewe met 'n skottelgoedwasser.

Teen die berghang is daar staproetes, sommige met damme en watervalle. Daar is 4 tennisbane oorkant die pad, 'n baie gewilde rolbalbaan langsaan, en 'n goed versorgde gholfbaan met 'n pragtige uitsig.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 53 resensies vir Kleinmond Panorama
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Lagoonstraat 7, Kleinmond, Hermanus, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinmond Panorama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R475
per nag (plek vir 2)
Vanaf R475
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonstraat 7, Kleinmond, Hermanus, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0NDRjZTViLTAyOTMtNGVlYS1hZjZkLTg2MDc4MmIyY2NmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R475  per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 7 Lagoon Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -34.339312341325 19.034382104874
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!