Kleinmond Panorama Holidays

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Liezl C
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

‘n Gesellige blyplek waarna mens graag terugkeer. Ons tweede besoek aan hierdie gasteverblyf. ‘n Stil deel van die dorp met ‘n pragtige uitsig oor die lagoon en berge in die vroegoggend. Die braaistoepie is gesellig en lekker weggedraai van die wind. Die huis is kraaknetjies en die beddens slaap heerlik. Die kombuis is toegerus met alle basiese eetgerei en breekgoed wat mens nodig het vir ‘n onopgesmukte kosmakery. Die gasvrou is baie akkommoderend en het ons so welkom laat voel elke keer. Onthou net om jou eie handdoeke te bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tossie V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Baie lekker gewees. Kan dit absoluut aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly. Ek het heerlik gebly. Ek het die rustige atmosfeer verkwikkend gevind en baie waardeer. Alles wat ek nodig gehad het, was in die woonstel. Die gasvrou is 'n gemoedlike persoon wat jou baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letichia L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Absolutely stunning place. Host was very friendly and accommodating. Best stay yet! Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was ons 42 huweliksherdenking en die kuiertjie was sielsverryking. Ons het so lekker gekuier dat ons gou weer wil gaan. Pragtige uitsig en 'n netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winston K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Delightful and accommodating. Owner very helpful and accommodating. Provided all information regarding booking in promptly. Beautifully set out accommodation with all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Percival.lesley M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Nice, love the setup. My stay was quiet and peaceful. Love the walk along the beach and the nearby shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Real value for the price. Close to everything. Memorable stay. It has everything inside you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floreen E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Het dit geniet en sal weer waarheen gaan. Dit was baie lekker daar. Het ons laat tuis voel. En Kitta, die kat, het ook kom kuier. Love haar. Al is skoon en netjies. Lekker sentraal. Motor het ook 'n veilige staanplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larry L
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Relaxing, wonderful and perfect. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lesley
Kleinmond Panorama Holidays
Thank you, Larry, really appreciate it. Thank you for visiting. Best regards, Pieter

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Lagoon Street, Kleinmond, Overberg, 7195, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85027f692c4a53aef721b0406c903015f9e46c28fbc60470a528a00d7d697481d2e93ff1b20d54954e027f83db548720e153?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 120 5 1 5 7 Lagoon Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.339312341325 19.034382104874
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang